22
Mar
09

Bashing ini Bundu…


‘Skies Boends – steel ek so amperkies jou blogtitle!!

Hierdie is die naaste wat ek in ‘n lang tyd aan ‘n diep-donker Afrika experience gekom het…

en soos julle weet is Afrika nie vir sissies nie:mrgreen:

helge

Helge het eers gereken my vreesloosheid is awe-inspiring!!

bb2

Only a leopard could look more graceful at that height!!🙄

bb3

Clumsy?? Who? Me? Not a word from anyone!!👿

bb1

BB, brave Conqueror of  the Anthill –

die mense van die omgewing gaan nog lank hieroor praat – hulle kinders se kinders gaan nog eendag hoor van daardie dag!!

bb-anthill

Maak julle reg vir ‘n nagmerrie ondervinding sonder gelyke!!

Een van die Mini-5!! – ‘n regte egte Reënspinnekop!! Die giftigste spinnekop binne ons onmiddellike omgewing!! (Dis nou tussen die dwarstakke bokant die boma in die onheilspellende stilte van die Renosterspruit (Broederstroom/Muldersdrift) omgewing…)

spinne1

Nail-biting… Hair-raising, isn’t it??!!😯 Don’t say I didn’t warn you!!

spinne2

Dis toe nou net hiér waar my dapperheid vir mein Herz een te veel geword het!!

(PS – As iemand vir Helge sien, vra hom om my ASSEBLIEF nou maar te kom haal!!!😦

Ek belowe, ek sal van nou af mooi oppie stoepie sit en vir die Spa treatments gaan soos ander opgevoede visitors!!! BELOWE!!😉

ibis1


30 Responses to “Bashing ini Bundu…”


  1. March 23, 2009 at 5:53 am

    Dankie vir n stunning naweek my love xxh

    • 2 BB
      March 23, 2009 at 9:35 am

      Like I keep saying my Love: I probably don’t deserve you, but isn’t that really what love is all about?? xxx

  2. March 23, 2009 at 7:31 am

    Bwhaaaaahahahaha!!!!😀

    Bly julle’t die naweek geniet!

  3. March 23, 2009 at 7:53 am

    Lekkerrrrr, you graceful thing! 😆

  4. March 23, 2009 at 9:43 am

    Ek hoop die Golf het hom gedra!

    • 6 BB
      March 23, 2009 at 10:26 am

      Vriending!! Daar kom ons aangery en kry toe ‘n laagwaterbruggietjie(kie) en die water lyk heel laag daar van ons kant af – behalwe dat dit darem al oor die bruggietjie(kie) loop – ag maar ekke reken net so 10-15cm ‘hoog’… en daar kom ‘n 4×4 van voor af – AWESOME sight daai – soos hy oor daai bruggietjie(kie) skiet issit ‘n boog water – lyk of die gevaarte dwarsdeur ‘n watertonnel ry. Ons wag dat hy ommie draai verdwyn en Helge sit voet ini hoek… ek reken dit moes ‘n amazing gesig gewees het en so kom ons toe ook met ‘n moerawiese gebrul aan die ander kant. Ek dink toe dit sal ‘n flippen gorgeous picture maak en wil uitklim sodat Helge kan omdraai, terug oorie bruggietjie(kie) ry en wéér ‘n keer aankom – het al die kamera in die hand. Maar Pappa issie ‘n avontuur-vraat nie (sien, ek reken hy’s een van daai ouens wat ini Kaap sou gebly het toe die Voortrekkers besluit het om oorie berge te neuk) – lékker op sy opstal se stoepie mette glasie appelsap ini hand…
      Anyways – so doen ons toe nie weer die bruggietjie(kie) nie – ploeter toe deur berge en dale (Helge én sy skaal amper twee keer afgelaai om teen die bulte uit te kom) – ry swierig by die driveway in, parkeer daai pragtige regop (so te sê splinternuwe) karretjie van my in gietende reën by die chalet se agterdeur.
      ‘n Uur later kom die eienaar van die plek daar met haar Landrover aan – kyk my so te sê splinternuwe kar geskok aan en vra: “Hóé het julle hier gekom???”😯 – ek seg proudly – deur die Bundu’s – bo-oor die Krokodil rivier – soos ‘n wafferse 4×4 het sy haar gedra (sê ek proudly, wyl ek die gesukkel in eerste al met die berge uit verswyg) – (sy’t darem 110km/h teen die afdraendes gehaal!!!:mrgreen: ) Seg sy: “Die brug??!! Daai brug is so oorspoel ek moes die ander gaste gaan haal en ‘n moerawiese ompad ry!!! – you probably made it just in the nick of time!!”. Helge rol sy oë so:🙄 en gluur my aan so:👿 – sê: “Jaaaaaa my Lovey – and all it would’ve taken is one rewind to get that photo taken!!”
      Ek sê niks… Ek het nou wel nie ‘n foto om te wys nie, maar glo my, Helge hét soos die Camel man gelyk (bold and rugged) toe ons oor daai bruggietjie(kie) gekom het… fier en regop in daai (so te sê splinternuwe) karretjie van my:mrgreen:

  5. March 23, 2009 at 10:11 am

    Nee magtig, nou het ek ver gehardloop toe ek daardie spinnekop sien.

  6. March 23, 2009 at 10:56 am

    Dit lyk so mooi en lekker, maar die gedagte aan daardie spinnekop sal sorg dat ek ver weg bly!

  7. March 23, 2009 at 11:04 am

    Daardie ‘skoon’ kar is weer mooi skoon ! lol

    • 10 BB
      March 23, 2009 at 11:12 am

      Dankie my lief!! Sy lyk of sy direk uit die fabriek uit kom,ja!!!:mrgreen: (the slightest traces of adventure afgewas – géén bewyse daarvan dat ekke diep in donker Afrika was nie😦 )

  8. March 23, 2009 at 11:39 am

    Ek is mal oor jou laaste kiekie!

  9. March 23, 2009 at 12:52 pm

    Lyk na pret! Bly om te sien ek is nie die enigste een wat so na aan spinnekoppe kom nie😉
    Moet se, daai lantern-thingy is gevaarlik naby daar waar jy so onderstebo in die boom hang…

    • 13 BB
      March 23, 2009 at 1:35 pm

      Dit was HóóG bokant die aarde daai Kaalvoet!!!😯 Hulle gebruik daai “lantern-thingy” virrie helikopters – daar is nie Vodacom-pale vir ligseine/torings nie, maar my!!🙄

  10. March 23, 2009 at 1:12 pm

    Hiert, jou wille ding!😆

    • 15 BB
      March 23, 2009 at 1:37 pm

      At least maak jy nie fun van my nie, Cupcake😉 (unlike some other mense wat kaalvoet hier deur my blog stroll en probeer om my woeste avonture af te maak as ‘pret’:mrgreen: )

  11. March 23, 2009 at 2:15 pm

    Nee vrek BB – ek hol saam met Helge (ek sien hy het darem weer terug gekom)😆

  12. 17 Roer
    March 24, 2009 at 6:13 am

    Beebsie, I don’t do spiders! My nou duskant Sutherland gegril (iewers lui dit ‘n klokkie…). Smaak my jy hou vir Helge jonk. Pragtige foto’s! Ek sal saam jou boom klim, maar ek bring Doom saam!!

    • 18 BB
      March 24, 2009 at 6:52 am

      Doom??!!🙄 daai ou spinnekoppie hettie eens tanne nie, Roertjie!! (en boonop was daar babatjies ook in die web – té bleddie cute hoe die mamma hulle leer spin en ag allie dinge ini lewe van ‘n spinnekop. En is haar kleure nie awesome nie?!?
      Is Helge wat my jonk hou!! (ek dink hy doen dit aspris… “My Love, klim bietjie op daai miershoop – hahaha staan hy en giggel en wag seker virrie army om my te kom aanvat as daai ding onder my padgee – en in die bome in: “Hoër, my liefie, hoër!!” spoor hy my aan. Is net toe ek die treetops bereik dat hy begin worry oor hoe de hel ek weer gaan afkom, want vang issie ‘n opsie nie…

      • 19 roer
        March 24, 2009 at 6:12 pm

        Beebs, nou nie hier oor of daaroor nie, maar my idee van CUTE verskil HEMELSBREED van joune. CUTE?😯😆

  13. March 24, 2009 at 9:27 am

    Biebieeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee wat vang jy aan??????????? Daai goed kan byt!!! 😯
    Jy maak my senuwees klaar!

    • 21 BB
      March 24, 2009 at 11:53 am

      Ek sê mos sy’tie tanne nie!!
      Jy moet bietjie saamkom “Wilds” toe, Whoopsietjie – laa’k jou kan wys!!!:mrgreen:

  14. March 24, 2009 at 11:18 am

    Whahahahahahahahaha, ek lag nou so dat die trane rol!!! Great inskrywing BB!!! Indiana Jones se sussie!!! 😆 😆 😆

    • 23 BB
      March 24, 2009 at 11:52 am

      … noem my dan sommer BJ van nou af, Pikkie😉 LOL!!

  15. March 24, 2009 at 1:30 pm

    Dagse BB
    Eish, BJ soos in Brigette Jones Dairies?😕
    Ekke dink nie so nie.🙂
    Pragtige foto van daai spinnekop. Maar as sy dan nie tanne het nie, hoekom loop sy net op jou neus?😉
    Lyk of dit lekker kon gewees het.
    Groete

    • 25 BB
      March 24, 2009 at 1:48 pm

      Bridget Jones is Indiana se sussie???😯 – well, I never….:mrgreen:

  16. 26 Alta
    March 24, 2009 at 5:36 pm

    Dit lyk soooo lekker.Duidelik het jy daar rond gehang. 😆

  17. March 24, 2009 at 10:36 pm

    Lyk of dit werklik plesierig was! Dankie vir jou mooi woorde!!

  18. March 25, 2009 at 2:10 pm

    Biebsie Wips sal enige plek saam jou gaan, jy weet mos! Maar ek dink jy moet my maar asb hier verskoon! Hulle sal my op ‘n asmapomp moet hou, want ek dink nie ek sal so spinnekop in my gesig kan hanteer nie!! LOL

    Wipneus skud haar kop wild heen en weer! Ek sal vir hierdie vriendin van my ‘n bodyguard moet aanstel! Want wraggies tot Helge gaan weghardloop. Volgende is seker ‘n slang om die nek, nuwe mode trend dalk😯

    • 29 BB
      March 25, 2009 at 2:38 pm

      /me maak i nota om vir Whoopsietjie ‘n regte egte Tarantula borsspeld te maak – jy’tie ‘n speldjie nodig nie – hy klou sommer self aan jou lapel vas!!!:mrgreen:

  19. March 27, 2009 at 9:38 am

    miesie met die mooi voice het jou kop jou gelos om so met die spiders te speel hau


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


March 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: