07
Apr
09

1…2…3… Gebruike vir ‘n houtplank…


 

Voorkom toegeswelde oë en gebreekte wangbene:mrgreen:

blog-006

 

Selfverdediging teen mensvretertjies… :roll:   

 

blog-008

 

Nagmaal…😉 

 plank

 

 

Enige ander voorstelle??

Enne, NEE!!👿 – ek gaan NIE my naam met hom slaan nie!!😆

 Het ek al gemention dat ek ‘n beautiful authentic one-of-a-kind PLANK persent gekry het?? Handgemaak!! En ek looooove my splinternuwe plank!! Hy’t selfs ‘n naam!! Jip, ek doop enige ding wat lank genoeg stilstaan😀 En nee, dis nie “Narcie” nie!! Maar, Narcie – uit my hart : baie BAIE dankie vir my plank – ek is regtig MAL!! (oor my nuwe plank ook, ja!!😆 ) (Helge het sy doubts oor die 101 uses wat ek nog wil lys… maar hy is beslis nie minder impressed met jou craftsmanship nie! x 

 

 

 


26 Responses to “1…2…3… Gebruike vir ‘n houtplank…”


  1. April 7, 2009 at 8:22 pm

    Stunning plank! So, waar kan ek my bestelling plaas vir een? As jy vir Narcie oorreed om nog te maak, kan jy sommer kommissie ook kry😆

    • 2 BB
      April 8, 2009 at 9:05 am

      Die man is besig Sons!! maar ek’s seker ‘ons’ kan ‘n plan maak vóór XMas 2010?!:mrgreen: (sou ek nou ooit kon raai dat ek ‘n houtplank agent gaan word😕

  2. April 7, 2009 at 9:17 pm

    Hi Beepsie

    Gelukkige meisiekind wat so bederf word met ‘n plank!! 😉

    Mag ek weet wat die plank se naam is??? 😛
    x x

    • 4 BB
      April 8, 2009 at 6:11 am

      Whoopsietjie – sy naam is “Pit”! en sy van is eeehhhhhm “Plank” – “Pit Plank”😆

  3. April 8, 2009 at 6:56 am

    Bwhaaaaaahahahahaha!!!!!!!!!

    Jy is sooooo funny so vroeg innie oggend! Dit doen my siel goed!

    • 6 BB
      April 8, 2009 at 8:54 am

      So waarvoor gebruik jy jou plank Vriending??😉 En het joune okke naampie?!🙄

      • April 8, 2009 at 9:46 am

        Ek toets nog die waters, het hom nog nie gebruik nie . . . bewonder hom nog!

        Hy sal seker ‘n naam kry na ek hom die 1ste keer gebruik het . . .😉

  4. April 8, 2009 at 9:43 am

    Lieflike plankie, daai… ek is net bekommerd oor daai sample van ‘n broodjie – waaa kry mens sulke klein snytjies? Of is die beker en wynbottel net buitengewoon groot?:mrgreen:

    • 9 BB
      April 8, 2009 at 10:43 am

      Daai is my favorite FAVORITE broodjie – melbatoast!!! Die Narcies noem’it my “nagmaal”-broodjies!!👿 … but I gotto hand it to them – NEVER have I come across more gracious guests than these 2 Allermooistes!!😳

      • April 8, 2009 at 11:31 am

        😳

  5. April 8, 2009 at 10:04 am

    Julle maak my skaam. My wange is nou so warm my bril is skoon toegewasem😳
    Uhm . . . dankie . . . en uhm . . . my plesier.

    • 12 BB
      April 8, 2009 at 10:45 am

      Volgende week post ek die ‘van’ se vloer:mrgreen: – THEN we’ll impress them Narcie!!!

      • April 8, 2009 at 11:32 am

        onthou die “before” en die “after” foto’s!

        • 14 BB
          April 8, 2009 at 11:45 am

          Heng!!😯 ek’t SKOON vergeet om die “before” the “before” foto’s te neem!!! Ek sal planke moet lig!!! – ek wonder nou net of Helge dit goed gaan vat???:mrgreen:

  6. April 8, 2009 at 11:58 am

    Ek sidder. What the hell did I let myself in for?

    • 16 BB
      April 8, 2009 at 12:02 pm

      Nee man Narcie!! Sien, ek reken as ek die vloer liggies oplig en jy mettie silicone regstaan, kan ek die pics neem en dan plak jy gou-gou tjoef-tjaf die vloer terug – he won’t ever have to know! PLUS we’ve got the before-before pics we need!!! Voila!!😛

  7. April 8, 2009 at 12:04 pm

    I will have no part in this. Sien jy daai ou going 110mile/hr in the opposite direction, dis ek!

    • 18 BB
      April 8, 2009 at 12:15 pm

      *tsk* – ou bangPIT!!!😆

  8. April 8, 2009 at 12:31 pm

    Yebo! En dit is hoekom ek nog relatief heel is!

  9. April 8, 2009 at 9:22 pm

    Pit plank?????????? Hemele Beeps nou hoe kry die plank die snaakse naam????

    Het dit iets met ‘n pit te doen? Die pit waarvan die boom geplant is???

    whahahahaaaaaaaaaaaaaaaa jy maak my klaar, een van die dae het ek ‘n six pack wat Helge ‘n go kan stick van al die lag!

  10. April 8, 2009 at 9:41 pm

    Daai plankie kort net so 1kg steak op hom wat dan is klein stukkies op gesny word en saam met Brannas geniet word…uniekheid

    • 22 BB
      April 9, 2009 at 7:38 am

      Mmmmmm!!! Práát jy wat nog al jou eie tanne het, Willeklong!!! (hou maar die brannas – ons doen net “Spier”(e) daar by my plekkie😛

  11. April 9, 2009 at 1:18 pm

    Daai plankie lyk of hy ook lekker op ‘n bad se hoek sal pas… Jy weet mos vir die sjamps en aarbeie na ‘n dag se harde werk!! (as niemand anders dan gaan help met jou 101 uses nie… 🙄 )

  12. April 12, 2009 at 12:31 am

    hahahaha Spier se wyn is lekker ne?

  13. April 14, 2009 at 4:23 pm

    Ek het nie ‘n voorstel nie, wel ‘n vraag:

    wie se spiere posseer so saam met die plank? Sjoe!

    • 26 BB
      April 15, 2009 at 7:45 am

      Ek seg daai woordjie ook gereeld, Skoortjie: “SJOE!!”:mrgreen:


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


April 2009
M T W T F S S
« Mar   May »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: