16
Apr
09

Early Bird… and other Truths


 

I think we consider too much the good luck of the early bird

and not enough the bad luck of the early worm… 😕

 

earlybird21

Have you noticed that the people who are late

are often so much jollier than the people who have to wait for them?? :mrgreen:

 

Then again – the trouble with being punctual

is that nobody’s there to appreciate it!!

earlybird


21 Responses to “Early Bird… and other Truths”


  1. 1 Zee
    April 16, 2009 at 10:04 am

    “Have you noticed that the people who are late , are often so much jollier than the people who have to wait for them??”

    Ek het nog altyd ‘n ding gehad met laat wees, kan dit nie hanteer nie, maar weet jy wat, van nou af gaan ek LAAT wees… 😆

  2. 2 Zee
    April 16, 2009 at 10:09 am

    (PS… urgent mail in jou inbox!)

  3. April 16, 2009 at 11:10 am

    Daar’s ‘n les in daai storie: The early bird catches the worm… If you’re a bird, be early, but if you’re a worm, be late!

  4. April 16, 2009 at 11:13 am

    As ek net vir Poppedyn verby daai half past four strepie kan kry kan ek ook weer vir ‘n verandering laat wees vir iets…..

  5. April 16, 2009 at 2:00 pm

    Ou Zee’tjie, jy moet net hoop ek en jy hoef nooit te ontmoet nie. Ek GAAN laat wees…dis nou regtig een swak punt van my. Nie dat dit MY baie pla nie – eerder die outjie wat vir my wag. 😆

  6. April 16, 2009 at 2:25 pm

    Ek is bereid om die early birds te face eerder as om laat te wees, ek haat laatwees met ‘n passie. As jy meer as 15 minute laat is sonder om verskoning aan te teken loop ek gewoonlik.

  7. 13 Zee
    April 16, 2009 at 2:30 pm

    Boends, no problem, ek het vandag besluit ek gaan nie meer omgee om ook laat te kom nie, ek gaan dan mos happier wees 😆

    BB, jy moet nie vir my lag nie, daar is al amper moord in my huis gepleeg oor daardie ID boek…. 🙂 Elke uur word daar vir my gevra of ek die blessitse ding al gekry het 👿 en ek is nou moeg gesoek vir dit!

    (Hoekom kry ek dit nie reg om hier by die regte entry te reply nie….)

  8. April 17, 2009 at 9:08 am

    Ek doen ook nie die laatwees ding nie. Nooit nie. En dit irriteer my grensloos as ander laat is. Maar vanoggend sou ek eerder die laat wurmpie wou wees.

  9. April 17, 2009 at 9:31 am

    As jy my erg moerig wil hê, dan moet jy laat wees. 👿 Ek is altyd vroeg vir ‘n afspraak – ten minste 10 minute te vroeg. 😉 En dan verwag ek seker dat mense my dieselfde guns bewys… :mrgreen:

  10. 16 BB
    April 17, 2009 at 9:38 am

    Jinne, maar ek’s omtrent omring met punctual piepols!!! 😳 If all the world were but like my buddies in my blogosphere!! :mrgreen:

  11. April 17, 2009 at 1:14 pm

    Hallo daar

    Ek kom net gou `n uitnodiging rig. Ek het op die net ’n lys van Afrikaanse boeke raakgeloop wat ’n ander blogger deurwerk. Die lys het van die beste boeke in Afrikaans sowel as ’n goeie kombinasie van ligte en literêre werke. Nou nooi ek diegene wat wil om saam aan dié leesavontuur deel te neem. Maak gerus ’n draai en kom loer! http://corlivandermerwe.wordpress.com/my-groot-afrikaanse-leesavontuur/

    Groete van huis tot huis

  12. April 17, 2009 at 1:21 pm

    Ek hou ook nie van laat wees nie en is ook maar gewoonlik so rukkie voor die tyd daar! Ek wag ALTYD en dit help nie om vies te word nie! Ek haat dit net as die een wat laat is aangedring het op daardie tyd!

    “The early bird catches the worm, but the second mouse gets the cheese”

    I don’t do mornings, so daai wurm moet maar verby hou…ek hou meer van kaas 😆

  13. April 20, 2009 at 9:40 am

    Nou waarvoor was jy nou laat?

  14. May 5, 2009 at 8:56 am

    Mmmm, vryheid van spraak. Vryheid van denke.

    Geen gesegde sal ooit weer dieselfde wees nie!

    Oor stiptelikheid: dis basiese maniere. Punt. Kan mens meer daaroor se. Dit gaan oor respek. Vir jouself. En vir die ander party.

    …nou gaan ek weer le…sal later na die Groot Geel M gaan vir my wurm…

    😆

  15. 21 BB
    May 5, 2009 at 9:20 am

    Jy Skoortjie??? Jy eet by Mc D’s??? 😯 – jy gaat VET word!!! (en ek dog jy isse culinary connoisseur???) 🙄


Leave a reply to demoerin Cancel reply


April 2009
M T W T F S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Archives

Blog Stats

  • 186,337 hits