11
May
09

Silent night… in May


Tiger

Gleaming in the moonbeam your voice from deep within

Do you know yours is a gift, to the future yet unseen?

Do you listen to yourself in awe – as rightfully you should?

(and do you know I’d sound just like that, if I but only could?)

The echoes from angelic past coalesce in silent night –

now go, believe in miracles and grant your winged tongue flight!

 

Every great dream begins with a dreamer, M…

the dreamer is already inside you – now dare her to dream…

 

 


21 Responses to “Silent night… in May”


  1. May 11, 2009 at 1:44 pm

    Ek wens ek kan hoor hoe sing Tigger! Ek’s soooo jaloers op julle wat daar kon wees… 😦

  2. 2 Mefri
    May 11, 2009 at 2:41 pm

    BB, dit is snakasem pragtig!!

    • 3 BB
      May 13, 2009 at 2:57 pm

      Dit was ja Mefri, dit was beslis!!

  3. May 11, 2009 at 3:32 pm

    Klink my Tigger se pad is oop na die sterre! Sou graag die engelsstem wou hoor.

  4. May 12, 2009 at 11:09 am

    Ek wens…. Ek wens ook ek kan jou ontmoet BB… Vir jou wil ek ‘n vet, stywe drukkie gee, want jy is so ‘n hartsmens…

  5. May 12, 2009 at 6:23 pm

    Waar kan ons gaan luister? Sal ook graag wil hoor.

  6. May 12, 2009 at 9:17 pm

    Hier kom ek ook ‘n klippie in jou oseaan gooi ou BeeBee.

    Hoe gaan dit met JOU se drome? Jy wat altyd ander aanpor en mooi met hulle is.

  7. May 12, 2009 at 9:44 pm

    Pragtig Beeps!!!😉

  8. May 13, 2009 at 9:33 am

    Sjoe, baie mooi. Nou wens ek ek kan die konteks ken.

    • 10 BB
      May 13, 2009 at 9:53 am

      Emil die ding staan só: Og, gaan lees maar by: Ding – Tierie kan SO, ja!!

  9. May 13, 2009 at 6:59 pm

    Heigent hert!

    BB en hier dog ek lat ek bietjie kom inloer en sien of hier
    weer ‘n mooi song is om na te luister, toe lees ek al die
    geskrifte en eers raak ek diep, toe sad, toe depro en nou
    tjank ek oor die ongeluk van die 4 dogtertjies!

  10. May 14, 2009 at 8:23 am

    I wish I did. Go Tiger.

    • 13 BB
      May 14, 2009 at 8:38 am

      I wish you did too, girl! (then again… never say “never” ouma-se-kind😉 ) x

      • May 14, 2009 at 2:19 pm

        Yip, maybe one day😉

  11. May 14, 2009 at 11:11 am

    Jissie, jy sien ook net die mooi in almal raak!

  12. May 14, 2009 at 4:30 pm

    Haaaaai BB!
    Dankie dankie vir die pragtige woorde! Jammer ek is skaars, ek hang hier aan ‘n draadjie met my internet wat op die koffie is!
    Jy laat my wonder of die droom nie dalk nader is as wat ek dink nie…

    Jy word ook ‘n spieël in my versameling wat ek meer en meer in moet kyk.

    )BB(

  13. 17 ding
    May 14, 2009 at 10:27 pm

    Beeps, gaan jy vir Ding help om daai maatemmer kaalvoet om te skop, hmmm?

    BB, jy het my tjoepstil. Been-eerlik: die woorde hierbo. Dis nie woorde nie. Dis opregte naasteliefde. Jy is net uniek.

    Tierie IS net Tierie – soos Beeps net BB IS.

    Beeps, dankie dat jy het.

  14. May 15, 2009 at 9:28 am

    Ek wens ek kon harder skop, en dalk moet almal hier ook help om BB se maat emmer om te skop, en as dit nie help nie almal wat nie haar ongelooflike talent kan raaksien en waardeer nie, sommer net hard te skop !! Wens elke dag ek kon meer doen om jou talente reg oor die wereld te laat weergalm – Lovies xxh

    • May 15, 2009 at 10:14 am

      Ek trek solank my skoene uit om te help skop. Ek het soveel bewondering vir dit wat sy klaar reggekry het en ek glo daar wag net groter en nog meer suksesvol goed vir die toekoms. Go BB.😛

  15. 20 Krista
    May 15, 2009 at 10:17 am

    /me wonder of onse BB nie ‘n marketing agent moet kry nie? Ene wat emmers kan omskop . . .

    Any takers?

    • 21 ding
      May 17, 2009 at 7:38 am

      HA! Krista, jy roer klaar die emmers met ‘n gedagte soos daai!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


May 2009
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: