18
May
09

When You though I wasn’t listening…


 

Trojan

When you thought I wasn’t listening I heard every profanity you uttered:mrgreen:

while you assembled my new elliptical👿

(which the manual promised you could do in 10 minutes)😀

and it took you the best part of an hour of ‘our time’,

and I had forgotten how much you hate to read manuals and count nuts and bolts

and how there’s always one missing or two too many😕

and how the picture never looks like the parts

and I’m probably annoying you endlessly😳 – because I’m hovering around all the while,

like an excited 12-year old on a trip to the south coast,

anxiously asking every few minutes :

“is it ready?? ” “are we there yet??” “can I get on now??”🙄

but you did it for ME – and I sooo love YOU for it!!

 

 


18 Responses to “When You though I wasn’t listening…”


  1. 1 Krista
    May 18, 2009 at 10:58 am

    Bwhaaaaaaahahahaha!!!!!!! Julle is soooooo funny . . . ek is seker die PMC-tert het daarvoor opgemaak . . .😉

  2. May 18, 2009 at 12:20 pm

    Swearing is acceptable and even encouraged when it comes to assembling things from manuals written in the original eastern language and translated into “engrish” using google translate.

  3. May 18, 2009 at 12:57 pm

    Ek stem saam met PlaasYuppie, en as jy nou klaar gevloek en ‘n paar parte rondgegooi het en aan die einde nog ‘n paar stukkies oorhet….. is dit ook FINE!😆

  4. May 18, 2009 at 1:20 pm

    Enige iets vir jou !! Ek het eintlik die rys eter gevloek wat die manual saamgestel / vertaal het – was nou net by die huis, daai eleptical roep na jou !! xxh

    • 5 BB
      May 18, 2009 at 1:27 pm

      😯 Roep na my?? hmmm…🙄 Sê jy dalk ek’s dik???:mrgreen:

      • 6 Roer
        May 18, 2009 at 5:11 pm

        😆 Arme Liefie…

        • 7 BB
          May 19, 2009 at 8:42 am

          Liefie het hom verbeel!!! Daai ding praat nie!! Ek het hom gisteraand stomgetrap!! (die elliptical – nie vir Liefie nie):mrgreen:

  5. 8 Krista
    May 18, 2009 at 1:30 pm

    Ooooooo alla! Hier kom ‘n ding . . .

    /me run for the hills . . . .

    • 9 BB
      May 19, 2009 at 8:43 am

      *tsk* – waar’s daai piksteel as mens hom nodig kry???

  6. 10 BAD TO THE BONE
    May 18, 2009 at 7:42 pm

    Help??😕

    • 11 Krista
      May 19, 2009 at 9:40 am

      Nee broer, op hierdie een is jy op jou eie . . .

  7. May 18, 2009 at 9:55 pm

    Jy sal sien Beebs…. Dit is ‘n wondelike uitvindsel om jou klere oor te hang!

    • 13 BB
      May 19, 2009 at 6:49 am

      Waaaaaahahaha Girl!!! Dis presies wat Liefie Sondag gedoen het – sy ou vrot truitjie (daai klere wat ‘n vrou nooit ooit as te never mag uitgooi nie – daai met die gestripte zip en die kol op wat Omo se grootste teendeel bewys:mrgreen: )

  8. May 19, 2009 at 8:24 am

    Whahahahahahahaaaa dit is net BB wees wat so lief kan wees vir ‘n martel masjien.

    Ek moet ook nog een van die kry Beeps! Moenie vergeet nie!!! 😉

    • 15 BB
      May 19, 2009 at 8:40 am

      Jaaaa!!! Ek kom saam shop vir daai een!!! Dit gaan ‘n VET-PRET trippie wees daai!!! Ek sien al die salesman se oë😯 !!! Waaaaaahahahaa!!! En dan gaan ek elke dag 5h by jou inclock en daar sit en koffietjie drink en mentholtjie suig (en ‘n ou eethappietjie soos net Whoopsie kan voorsit – ag wat, en dalk ‘n totjie Vodka ook – why not…😛 en jou virre hele uur dophou👿 – en jy gaan dapper en stapper trap, sussie!!:mrgreen:

      • May 19, 2009 at 10:09 am

        Bwahahahahahaha!!! O my word!!!! Ek wil bywees… Al moet ek ‘n vliegtuig hijack!!!

  9. May 19, 2009 at 10:09 am

    ((Helge)) Shame, arme man…

  10. 18 ding
    May 21, 2009 at 2:05 pm

    Ding weet nou nie so lekker nie, maar die bedryf se prentjie lyk vir Ding AL asof g’n mens nugter op daai bedryf kan bly nie. Manman sal nugter skoooon seesiek raak. Neewat, Ding reken die regte benadering tot daai een, Beeps, is om vir Wips ook so ‘n nommer te laat aanskaf en dan daai uurlange dophou ene te doen. Maar Ding reken julle moet sommer met die aankoop aandring op die gratis insluit van iemand wat die bedryf kan operate ook – dan kan julle mos altwee ongestoord die dophou-werk doen, ja!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


May 2009
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: