19
May
09

H&B’s View of Reality – 1


 

He says: “You can’t hide broccoli in a glass of protein shake!!”👿

She says: “Wanna bet?!?!:mrgreen:

 

broccolishake

 

 


24 Responses to “H&B’s View of Reality – 1”


  1. May 19, 2009 at 1:41 pm

    Al hide jy dit , ek gaan dit nie drink nie – cardio dan maar eerder nog 2 ure dankie xh

  2. 2 Katvoet
    May 19, 2009 at 1:56 pm

    OMW, lyk soos my Barley Green shake in die oggend. Note to self: Close eyes, just swallow….it’s good for you….hmmmm….

  3. May 19, 2009 at 2:07 pm

    Hoekom steek mense nie vir ‘n slag iets soos bar one’s of peppermint crisp tert in protein shakes weg nie?

    • 4 BB
      May 19, 2009 at 2:37 pm

      Dit IS ‘n peppermintcrisp flavoured broccoli shake dié!!!😉 Jy proe skaars die broccoli!! (Daar is yster in broccoli!! baaaaaie!! EN broccoli is dié #1 fat burner!) Ek maak Sondag vir brekfis green eggs!! Julle is welkom!!:mrgreen:

      • May 19, 2009 at 3:01 pm

        Ek gaan eerder NG kerk toe

        • 6 Roer
          May 19, 2009 at 7:31 pm

          😆 !!

        • 7 BB
          May 19, 2009 at 7:46 pm

          Jy kan NA b’fast gaan kerk!!👿 jy SAL Sondag inclock! Jy EN LyfieWyfieLiefieVriendingetjie!! By Maandagaand het jy sommer ‘n KLOMP kilo’s geshed!!:mrgreen:

  4. May 19, 2009 at 2:22 pm

    Broccoli is nie proteine nie. Bar One’s en Peppermint crisp tert het wel, so tussen die vette, ‘n bietjie proteien in… 😆

  5. May 19, 2009 at 3:27 pm

    Jiggie!!!!! Ek sluk eerder ‘n ontwurmingspil… vir perde mind you! EEEuuuukkk!!!!

    • 10 BB
      May 19, 2009 at 7:44 pm

      You ain’t truly lived Pik, until you’ve had green eggs!!! *YUMM-YUMM* !!

  6. May 19, 2009 at 9:16 pm

    Oi, wat is green eggs?

    • 12 BB
      May 20, 2009 at 7:45 am

      Hier’s my reseppie spesinjaal net vir jou oor jy dan nou so aanhou, Girlie:mrgreen:
      (en moet nou NIE green eggs met green bacon verwar nie!!! green bacon makeer seriously!!😯
      Kap die volgende fyn en flinters (maar moet nou nie food-process of soos hierbo ‘n yummy shake maak nie!!): broccoli, baby spinach, baby marrow, mushrooms en seldery – pan-fry die hele spulletjie in ‘n amper droë pan (die flavours versuip as jy te veel smeer (olie) gebruik) – tot so net duskant darem nog crunchy – skep uit en hou die pannetjie daar op die plaat. Terwyl die goedjies gesellig raak ini pan, vat jy 3 eiers – skud of klits hulle saam met ‘n soutjie en ‘n gemaalde peperkorrel of twee en so ‘n skootjie water (om die spulletjie fluffy te maak) – en gooi jou groen mengsel daarin. *tssssst* jou pannetjie of vee dit uit mette eetlepel (olyf)olie met ‘n papertowel (jy willie jou omelette ook versuip nie!!🙄 ), gooi ammal saam ini pan – en maak toe met ‘n onderstebo bord (jip, daai bord waarop jy gaan eet (dan’s die bord ook sommer warm terwyl jy eet, want mens serve nooit ooit never ever ‘n eier op ‘n koue bord nie!!! (nie eens vir jouself nie!!)👿 – *YUMMY*!!!

      • May 20, 2009 at 8:19 am

        Actually, hierdie klink nogal glad nie half bad nie. Voeg by ‘n knypie green chives en ‘n lekseltjie green/yellow/red peppers of even ‘n chillietjie en ek is daar!

  7. May 20, 2009 at 7:00 am

    Ek love broccoli, maar ek eet dit eerder voor ek daai shake van jou drink! Dit lyk baie af! Lyk soos iets wat uit die Hartebeespoort dam kom….

    • 15 BB
      May 20, 2009 at 7:57 am

      Af??🙄 AF?? Assit eers IN is, Voetjies, voel jy soos ‘n splinternuwe sikspens!!

    • May 20, 2009 at 8:21 am

      Nee regtig daai shake lyk seriously soooooo not well. Ek eet ook eerder dan my broccoli heel.

      • May 21, 2009 at 1:16 pm

        Sorry BB, ek kan nie verby hierdie groen besigheid in liquid form kom nie! Dit lyk soos die slik op die bodem van ‘n plaasdam! Siesa! Assit eers IN is se jy??? Ek dink nie ek gaan dit inkry nie!

  8. May 20, 2009 at 10:30 am

    O wee😆
    Om een of ander rede laat daai prentjie my aan Shrek dink?

  9. 19 Krista
    May 20, 2009 at 10:52 am

    So dis dus dan eintlik net JOU view of reality?😯

    • 20 BB
      May 20, 2009 at 11:01 am

      Ja man, Vriending!! Dis mos hoe dit werk, dan nie???😉 – ek sal wel nog syne deel… gee kans:mrgreen:

  10. 21 tweelingkind
    May 20, 2009 at 12:54 pm

    Dit lyk nie baie lekker nie, maar als wat nie lekker lyk of is nie, is mos goed vir n mens!👿 en dis wat nie vir my fair is nie.
    Noudat julle van broccoli praat:
    Broccoli-Pasta.
    Kook broccoli, gooi garlic en botter by en braai net so vinnig-vinnig. Gooi oor pasta met parmesan cheese. Maklik, vinnig en lekker…ek belowe.

    • 22 BB
      May 20, 2009 at 3:02 pm

      Dankie 2ling!! (ek kannie broccoli (of blomkool) kook terwyl liefie by die huis is nie – hy wil kits daarvan… maar ek kook dit gou-gou as ek by die huis kom en dan verwerk ek dit later. Selfs gestoomde koolgeure is ‘n nee-nee by die huis!!👿 en dis nou maar die een reël wat ek nie sommer breek nie – wie wil nou oor ‘n koolkop argue???:mrgreen:

  11. May 20, 2009 at 3:32 pm

    Lyk soos die Groendam na n langnaweek met al wat n damduiker is, wat daar was – ek gaan n bietjie verby sluip by die een !xx

    • 24 BB
      May 20, 2009 at 3:42 pm

      Jy sukkel om oor die een te kom, nê my Love?? – soos ek gesukkel het met Dellie se inskrywing oor die SKAAPKOP…😯 (sal ek dit OOIT vergeet???!!!)😆


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


May 2009
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: