05
Jun
09

2010 – here I (we) come!! ♪♫


 

SoccerAfrica

Soccer is the ballet of the masses…

SoccerCityStadium

I don’t know yet what 2010 holds for me – but I’ll give it my best shot:mrgreen:

and maybe I’ll be invited to the Opening Seremony???

Go figure…😉

(and if you do, you’re really REALLY good!!)

 


29 Responses to “2010 – here I (we) come!! ♪♫”


  1. 1 Zee
    June 5, 2009 at 12:45 pm

    Jy gaan die stem sing by die opening…………………………

    • 2 BB
      June 8, 2009 at 7:46 am

      😆 Nee Zzztjie!!

  2. June 5, 2009 at 1:12 pm

    Ek stem saam Zee…. Maar dalk Nkosi ook erens moet inwerk🙂

  3. 4 Krista
    June 5, 2009 at 3:02 pm

    En natuurlik moet jou bodyguard en jou admin assistant en jou speaker-draer ook saam, nê?

    ROFLMAO!

    Ek hoop hierdie droom realiseer en it takes you places!

    • 5 BB
      June 8, 2009 at 7:48 am

      Ja-nee-kyk – ek sal ‘n hele bleddie losie moet kry!!😀
      Places Vriending?!🙄 jaaaaaa!!! reguit Kaap toe as ek nou ‘n sê kan hê, ja!!!😉

  4. June 6, 2009 at 12:21 am

    Ek hou nie van sokker nie, maar ek sal definitief gaan net om JOU te hoor Beeps!

    • 7 BB
      June 8, 2009 at 7:49 am

      Og Sons – jy humble my😳 – dankie Sons – maar jy hoef gelukkig nie (my te kom hoor nie) – ek sidder!! (and so will the nation)!!:mrgreen:

  5. 8 Mefri
    June 6, 2009 at 3:30 pm

    Just do what you do best – as die geur van jou skryfvernuf soos in ‘binne my’ se koor daaraan kleef; sien ek jou op die verhoog voor duisende sokkergeesdriftiges sing… Yip, I believe you can do it!!

    • 9 BB
      June 8, 2009 at 7:52 am

      Ai, mooiste Mefri! Funny, how that is really not even a dream of mine… hmmm you got me thinking there – but I’ll dedicate that post to you when I do it. But the faith you have in me is overwhelming and a little bit undeserving – but sooooo appreciated!! x

      By the way Mefri – yours is the closest of any of the guesses – and if my little dream comes true and you read this comment of yours again – you’ll see it was só (/me hou duim en wysvinger ampertjies so téén mekaar) close😉

  6. June 7, 2009 at 3:06 pm

    Ek laaik nie van sport nie, maar om gees te vang het ons aansoek gedoen vir kaartjies. nee wat nie ek of liefie was suksesvol nie, twee keer.

    ons kwalifiseer nie. en ons het nie vir die goedkoop kaartjies van R250 aangesoek gedoen nie, ek verstaan dit is vir ander mense.

    so ja, druk dit ook nou maar.

    • 11 BB
      June 8, 2009 at 8:04 am

      Rosie *WOW* DIS nou DIE EEN MEES inspiring storie wat ek mbt die World Cup nóg gehoor het!! Dis sulke people wat my hart laat tjoklits klop, ja! It’s all about the spirit, really… en daar ontmoet ek toe nou ‘n kant van ‘n reeds amazing girl, wat haar nog so twee sporte hoër op my life-ladder plaas. en sorry vir die disappointment! Die ander inspiring storie is myne:mrgreen: – ek hoop nettie ek gaan ook loop sê :”drukkit nou maar”😯 – dit sal wragtig nie deug nie!!😯

  7. June 8, 2009 at 10:51 am

    Ek is dáár. Nou nie by die opening nie, maar darem by een wedstryd.

  8. June 8, 2009 at 11:07 am

    Ok, ek het nou mooi gaan dink…….
    Jy gaan *&# @(*#&%! #&*&#*! !$&@^&*. Ja ek weet ek is nou reg!!! Moet wees!!!🙂

    FIXED, Zzztjie Shhhhhh!!!:mrgreen:

  9. June 8, 2009 at 1:47 pm

    Mmmmm, lyk my hier gaan iets uit ‘n skrywerspen verskyn?
    Ek is ook nou nie die grootste sokker-fan wat daar is nie, maar ek sal dit wel ondersteun.

  10. June 9, 2009 at 8:46 am

    So excited en trots op jou ! Ek twyfel nie een oomblik dat dit gaan realiseer nie. Jy moet nou “practice what you like to preach” en ook begin glo xxxh

  11. 16 Plaasjuppie
    June 9, 2009 at 11:58 am

    Ya Mon . . . met ‘n lekka reggae beat. It’s gonna happen and its gonna be AWESOME as just you can. Go BB! Go BB! Helge het reeds begin “whipping into shape” die res van jou span. Teen die tyd dat die SWC kom sal ons reg vir enigiets wees!

    • 17 BB
      June 9, 2009 at 12:07 pm

      Teen daai tyd gaan jy kan spog met splinternuwe ‘wheels’, ja Narcie!!:mrgreen:

      • 18 Plaasjuppie
        June 9, 2009 at 12:50 pm

        Wheels, waffer wheels. Ek het net ‘n spaarwiel

        • 19 BB
          June 9, 2009 at 1:22 pm

          As jy mooi vra, sal ek môre ‘n paar pics en beskrywings plaas m.b.t to fitness en sports ‘slang’, soos verstaan deur mense wat nie dink dat ‘n 6-pack die kleinboet van ‘n keg is nie:mrgreen:
          (sal maar Liefie se folders moet deurgaan vir publishable foto’s😉

          • 20 Plaasjuppie
            June 9, 2009 at 1:40 pm

            This is going to hurt isn’t it?

  12. June 9, 2009 at 12:21 pm

    Ek was eerste reg… ek soek ‘n plekkie saam met jou innie losie🙂

    • 22 BB
      June 9, 2009 at 1:24 pm

      Jy, ou Zzztjie sal tjoepstil bly!!! anners gaan ek die Vriending moet vra om haar piksteel te bring sodat sy ‘n diep gat kan grou!! En as jy mooi soet is en jou gedra – en my nie heeltyd dwing om jou comments te moet edit nie😉 hmmmm🙄 – who knows, nê??

  13. 23 BB
    June 9, 2009 at 1:50 pm

    Jip Plasie – it’ll hurt… Helge het ‘n poster teen sy kantoor se muur wat seg: “No Pain – No Gain”:mrgreen: You’re gonna learn to LOVE pain, Narciepit:mrgreen:

    • 24 Plaasjuppie
      June 9, 2009 at 2:01 pm

      My poster seg No Pain . . . No Pain. Easy. Simple. Logical.

      • 25 BB
        June 9, 2009 at 2:10 pm

        No pain… No pain… NO POINT😉
        toe, toe, toe erken dit nou maar – daai elliptical begin al lekker gemaklik voel – amper so lekker soosie sitkamer couch??!!👿
        Een vannie mooi dae gaan ons jou Sondagoggende daar met ‘n piksteel en ‘n sweep moet kom afhaal!!!:mrgreen:

        • 26 Plaasjuppie
          June 9, 2009 at 2:17 pm

          Elliptical en gemaklik in dieselfde sin? Never!!!! I tolerate the infernal machine because it is a means to an end. Ek het sopas ook besluit dat my nuwe motto sal wees never on a Sunday. Ek sidder!

          • 27 BB
            June 9, 2009 at 3:10 pm

            /me maak ‘n note net hier: “Die Narciepit gaan nog sy woorde eet – EEN-VIR-EEN” – teen die tyd wat hy verjaar gaan ons sy bday party ini gym moet hou!!:mrgreen: Hy en die elliptical gaan nog BEST BUDS word!!!

  14. 28 Krista
    June 9, 2009 at 10:13 pm

    Ek sidder!

    • 29 BB
      June 10, 2009 at 6:58 am

      Dis koud ja, Vriending, dis damn koud😉


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


June 2009
M T W T F S S
« May   Jul »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: