17
Jul
09

Griffel Geheime


Hmmm… dalk kan iemand tog hier iets wys word??

Dalk verklaar dit ALLES???:mrgreen:

Dalk wil my liewe lesers self bietjie ontleed?? En net, dalk net, is julle nog reg ook😯 ?!?!

 

HSTag

Lekker naweek ALLERMOOISTES!! xx


38 Responses to “Griffel Geheime”


  1. 1 Mefri
    July 17, 2009 at 7:27 am

    Is jou in jou eie handskrif geskryf BB? Dis beautiful!

  2. 2 Plaasjuppie
    July 17, 2009 at 8:09 am

    German precision where you need it most on your paper

  3. July 17, 2009 at 8:52 am

    Nee hel, my gegriffel is nie naastenby so eksoties nie.

  4. July 17, 2009 at 9:10 am

    Jy’s vinnig, Beebs! 😯 Dankie!

    Jy’t ‘n pragtige, unieke handskrif! Ek het nogal gewonder hoe joune lyk, maar nie naastenby so iets verwag nie! Gewoonlik maak ek my mind nogal vinnig op as ek iemand se handskrif sien, maar joune slaan my dronk. Ek gaan bietjie daaroor dink…daar MOET tog geheime in wees? 😆

  5. July 17, 2009 at 9:18 am

    Ek like you BB onderaan.
    Ook interessant is jou emnd van kleinletters en hoofletters…. weet egter nie wat dit sou beteken nie!😆

    • July 17, 2009 at 9:19 am

      Hel die spelling…. “jou meng van”….

      • July 17, 2009 at 9:45 am

        Toemaar, DMI’tjie, ons weet jy sukkel… :mrgreen:

  6. July 17, 2009 at 10:00 am

    Hel, nee, ek sal nou te skaam wees om my handskrif te wys na hierdie flourish van jou BB!

    Wag, laat ek gaan oefen😆

  7. July 17, 2009 at 11:13 am

    Baie mooi en anders.

  8. July 17, 2009 at 1:43 pm

    oe my genade….ek weet nie nou wat om te doen nie…..ek is bang ek maak julle emosioneel bang of iets

  9. 11 Andrew
    July 17, 2009 at 4:07 pm

    Yel maar dis ‘n sexy handskrif. Jou persoonlikheid is HOT.😀

  10. July 17, 2009 at 6:14 pm

    Jislaaik Beeps, jy het nou ‘n vreeslike interessante handskrif. Baie verpersoonlik. Ek dink weer ek skryf soos ‘n graad een juffrou. Ek laaik daai pienk ink baie!!!!!

  11. July 17, 2009 at 11:30 pm

    hmmm… sal ek dit ‘n bietjie waag…
    * Warm persoonlikheid
    * Meng graag met ander mense
    * Lekker gemaklik in enige geselskap
    * Nuuskierig
    * Vat dinge soos dit kom
    * Hou nie van roetine nie
    —Sjoe! ek kan darem lekker gorrel! Ek was goed daarmee op skool om te gorrel..die kookpot borrel en gorrel…”Double, double toil and trouble;
    Fire burn, and cauldron bubble”- Macbeth😆

    • 14 BB
      July 21, 2009 at 8:16 am

      Waaahahaha!!! I could’a told you all that!!
      Ek’s MAL oor Macbeth!!

  12. 15 maxie
    July 18, 2009 at 8:47 pm

    Jou handskrif lyk soos poësie.
    Letters leun sterk na regs – goeie skoot selfvertroue en optimisme.

  13. July 18, 2009 at 9:12 pm

    Dit is sierskrif, nie ‘n handskrif nie. 😉

    Regtig nice.

  14. July 20, 2009 at 7:05 am

    Jy het nie gesê jy gaan dit op jou blog plaas toe jy gevra het ek moet dit vir jou skryf nie – xxxh

    • 18 BB
      July 21, 2009 at 7:31 am

      😉

  15. 19 Plaasjuppie
    July 20, 2009 at 1:48 pm

    Jammer Frau BB, ek het nou eers my huiswerk klaargemaak ’cause the Bulldag ate it!

    • 20 BB
      July 21, 2009 at 7:34 am

      Jaja – ek gaan joune kom analyze!!!

      http://plaasjuppie.wordpress.com/2009/07/20/hedendaagse-hierogliewe/

  16. July 20, 2009 at 3:47 pm

    Stunning!!!!!!!!!!!

    • 22 BB
      July 21, 2009 at 8:15 am

      …en joune ook Zzztjie!!😉

  17. 23 Griet
    July 21, 2009 at 11:36 am

    is jy regshandig BB?

    • 24 BB
      July 21, 2009 at 12:35 pm

      Jip-jip! my linkerhand is baaaaaie dom!!😳

  18. July 21, 2009 at 12:25 pm

    Dame met die mooi stem en pragtige handskrif, kom werk bietjie jou magic daar by my….

    http://ek1234.blat.co.za/2009/07/21/handskrif/

  19. July 21, 2009 at 12:32 pm

    Handskrif-tag-spel

    handskrif gedoen, maar kom speel verder saam…..

    • 27 BB
      July 21, 2009 at 12:36 pm

      Ek sidder!! Ek’s bang!!! Ek’s op pad!!!:mrgreen:

  20. 28 Griet
    July 21, 2009 at 1:09 pm

    o, ek is linkshandig.
    my regterhand is weer die dom een.

  21. 29 Mefri
    July 21, 2009 at 1:41 pm

    Liewe BB, tyd ens laat nie meer genoeg ruimte om oral te lees en te kuier op wp soos ek voorheen gedoen het nie. Dis die dat ek die doel agter die handskrif heeltemal gemis het.

    Die pienk ink wat jy gekies het weerspieël Emanuel liefde waarin kalmte, rustigheid, egtheid, reinheid van gees, gedagtes, denke en optrede stil in heers – dit omring jou, ek weet, want ek die voorreg gehad om persoonlik te kon ervaar.

  22. 30 tweelingkind
    July 21, 2009 at 2:28 pm

    Ok BB, langer stukkie vir jou geskryf…Dankie hoor!
    Al jou hoofletters lyk veral mooi!

  23. July 21, 2009 at 3:34 pm

    Nee genade die nuuskierigheid het die oorhand gekry. Kom maak asseblief ‘n draai by my… ek wil sien wat jy in my skrif lees. Klink my jy som almal so goed op!

    • July 21, 2009 at 3:48 pm

      😆 Girl, bly ek’s nie al een nie!

      • July 21, 2009 at 3:59 pm

        Tweeling, voel jy ook afgeskeep?😦

      • July 21, 2009 at 4:03 pm

        Nope, voel nie meer afgeskeep nie😆
        Het n in die kol verslag van BB gekry! Baie goed gedoen!
        Dankie BB!

  24. July 23, 2009 at 10:44 am

    Regte girly handwriting, beautifull!!

  25. July 24, 2009 at 4:18 pm

    Philosophy 101 vir die dames! Moet nooit sê ek gee nie gehoor aan my gehoor nie😉


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


July 2009
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: