25
Jul
09

Mein Papa


 

Dir, meinem geliebten Papa,

zum Geburtstag,

die allerlichsten Segenswünsche!

 

Mein Papa

 

~ Birgit ~

 


22 Responses to “Mein Papa”


  1. 1 Jo-Ann
    July 25, 2009 at 9:04 am

    ((BB))

  2. July 26, 2009 at 12:18 am

    Ag Beeps, ek wens ek kan vir jou se hoe mooi dit is maar ek verstaan nie ‘n woord nie. Ek jou egter van die Mein Papa, Mein Held… en iets van die Hemel wat my nou laat wonder… is dit slegte nuus?

    • July 28, 2009 at 7:16 pm

      Okay…. Okay…. Drama queen hier verstaan dus… Geen slegte nuus nie!

      Happy Happy dan!

  3. 4 Krista
    July 27, 2009 at 7:29 am

    Happy Birthday BB Vater!

  4. 5 Papa
    July 27, 2009 at 12:02 pm

    Meine liebe Birgit

    Ach wie habe ich mich darüber gefreut, dass Du mich auf diese Weise der Welt zugänglich gemacht hast. Jetzt wissen alle, was Du für einen tollen Vater hast. (Bitte nicht übertreiben!)
    Recht lieben Dank also.

    Dein Papa

  5. July 27, 2009 at 1:02 pm

    BB’tjie, ek is ook bietjie Duits-gestremd, maar ek neem aan gelukwense is in orde? 😉

    • July 28, 2009 at 7:18 pm

      Ai, Boends…. wragtag kan nie almal hier duits verstaan nie??? So bly ek is nie alleen op die ene nie🙂

      • 8 Krista
        July 29, 2009 at 7:05 am

        Al ooit gehoor van Google translate?😉

        • July 29, 2009 at 8:01 am

          My word… Julle het gekroek:mrgreen:

  6. July 27, 2009 at 2:11 pm

    Sjoe dis pragtig BB!! My Duits bietjie verroes, maar ek kon darem lees en verstaan!! Geluk!!

  7. July 27, 2009 at 5:05 pm

    Baie gelulk!!

  8. July 28, 2009 at 6:08 am

    Baie mooi! (((BB)))

  9. 13 Katvoet
    July 28, 2009 at 11:33 am

    Baie geluk BB se pappa! Ek’s baie dankbaar dat jy hom nog het en hom kan omring met jou liefde. Ek het myne 2weke gelede verloor. Ek deel in jou blydskap!!

  10. 14 Krista
    July 30, 2009 at 7:56 am

    Ons gaan see toe!!!!!!!!!!😉

    • 15 Plaasjuppie
      July 30, 2009 at 10:51 am

      Né? Ek gaan saam!

    • 16 BB
      July 30, 2009 at 11:08 am

      Nê??!!:mrgreen:

      • 17 Plaasjuppie
        July 30, 2009 at 11:40 am

        Ek is klein en ek vattie baie plek nie. Ek eet ook nie baie nie

        • 18 BB
          July 30, 2009 at 12:23 pm

          Nogal… Nê??!!😯
          Well one of the above is no lie😉
          En sorry, my skoene moet saam… Narcie… skoene… Narcie… skoene….
          ehhhmmm sorry Narcie:mrgreen:

          • 19 Krista
            July 30, 2009 at 1:32 pm

            Ons moet reeds ‘n waentjie pak virrie skoene Lyfie, gaan jy bo-op die waentjie sit?

            Sal moet mondspoel koop as jy anderkant afklim . . . reken, jy kan net elke 2.5 ure jou mond oopmaak virri bietjie proteïne . . . no need to stop . . .😀

            • 20 BB
              July 30, 2009 at 1:34 pm

              Og tog!!! Julle force my nou wragtig om te blog hieroor!!! – wag laa’k ‘n gepaste prentjie loop google….😉

              • 21 Krista
                July 30, 2009 at 2:10 pm

                Anything to get a holiday-post running . . .😉

  11. 22 H1N1
    July 30, 2009 at 1:26 pm

    Happy happy.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


July 2009
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: