06
Aug
09

They’re NOT just made for walking…


 PolkaBB

 

I have a certain love affair

Oh no! …don’t stare like that!!😆

It’s all to do with fun and flair

And not at all with flirt or chat😉

I simply have a little ‘thing’

Some people call obsession😯

This passionate fanatic fling

With my charming pair possession…

 

BBshoes

 

A shoe is just a shoe you say?😕

I beg to differ gladly!!

The shoes you wear are on display

And may portray you sadly😳

So you can hide a belly round🙄

Or ‘lo!!! a double-chin😯

A droopy chest that’s southward bound😉

Or even an uneven grin…:mrgreen:

BUT there’re NO jeans, NO scarf, NO dress

NO undergarment ‘wonder-raise’

That at first glance do so confess

The wearer’s wearisome ol’ ways😕

 Bl&br

 

Oh, you may own but black or brown

Because you find that adequate😕

But don’t let boredom get you down

While I’m having more fun at it…😀

For once consider a bright pair

As part of your reflection

And whether people smile or stare

You’ll find you’ve found duo-satisfaction!:mrgreen:

 Stil


13 Responses to “They’re NOT just made for walking…”


  1. August 6, 2009 at 8:11 pm

    Sjoe Beeps…. Ek dra skoene net oor ek moet. Ek het geen voorliefde vir hulle nie.

  2. August 7, 2009 at 7:11 am

    Ek verkies ook om kaalpoot rond te loop, maar as ek skoene moet dra hou ek van hulle plat op die aarde, maar in funky kleure wat mense sal laat staar😉

  3. 3 Krista
    August 7, 2009 at 8:15 am

    Dis ok net jy met jou lyfie wat op hierdie goed kan bly! Jou balans is uitstekend!

  4. August 7, 2009 at 8:43 am

    Somehow dink ek my flippers in die see is die coolste skoene wat ek het.

    Ek seg jou BeeBee, om so op ‘n konstante afdraand te moet loop, sal my sooibrand en hoogtevrees in een sakkie gee!

  5. August 7, 2009 at 7:03 pm

    BB, sjoe. 😯

    Hoeveel pare het jy?

    Ek bewonder die feit dat jy daarmee kan loop. Ek sou met een slag neergeslaan het en my nek gebreek het.

    En dit lyk regtig funky, moet ek se. 😉

  6. August 10, 2009 at 10:31 pm

    BB – ‘n vrou so na my hart. Ek het ook ‘n ligte verslawing. Veral rooi skoene! Ek het al ophou tel…

  7. August 11, 2009 at 9:49 am

    Ek is mal oor mooi skoene, horlosies, oorbelle.
    Ek het op stadium klomp skoene weggegee maar voor ek my oe uitvee is daai klomp alweer vervang met ander.

  8. August 14, 2009 at 1:06 pm

    Wat het van BB geword ? Wonder waar is sy ?? xh

  9. August 15, 2009 at 7:35 am

    Dagse BB

    Ek stem saam met Bad to the Bone, wat het van BB geword?

    Hoop nie sy het van daai “kolletjies stelte” afgeval nie.😯😉

    Groete

  10. August 15, 2009 at 11:14 pm

    Ja-nee, mens kan jou skoene agterna gooi!

  11. 11 Plaasjuppie
    August 16, 2009 at 9:07 am

    Ek het vanmore gehoor BB is opgespoor op ‘n strand net noord van Durban. They are bringing her back kicking and screaming as we speak!

  12. August 18, 2009 at 7:02 am

    Ek probeer jou nou in daardie onderste rooi paar al lopende op dei strand voorstel. Dit werk nie, selfs in my visioen het jy geval…😆
    Whatever blows your hair back… ten minste geniet jy jou obsessie!

  13. 13 Skoor
    August 20, 2009 at 10:09 pm

    Haai jyt geseg ek moet moreoggend hier ko draai. Maar toe reken ek nou so: dis al so na aan moreoggend, ek kom gooi gou ‘n Kaapse draai hier op jou werf. Maar ek sien jy het nognie die lampe aangesteek en die stoep gevee nie.

    Dus vertrek ek eers weer, en sal in die oggend, as die son uitgekom het, my jas styf om my vastrek, en weer oorloop na jou plek. Miskien is jy wakker en nooi jy my in vir koffie en wys my kiekies en vertel my dinge wat my laat lag!

    En miskien kan Helge my wys hoe mens nou eintlik moet maak om jou spiere so steeeeerk te kry,😆


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


August 2009
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: