21
Aug
09

Been There… Done That…


…Got the T-Shirt:mrgreen:

Spesiaal vir Skoortjie…

en vir my Helge… ♥

en vir al die ander b(l)oggers wat hier inloer :

‘n lekker HYPER-JOYRIDE-naweek vir julle Allermooistes!!


11 Responses to “Been There… Done That…”


  1. August 21, 2009 at 7:24 am

    Ek sien n handtekening op die poster en n baie, skaars limited edition cd wat net by daardie show verkoop is x

    • 2 BB
      August 21, 2009 at 7:28 am

      :mrgreen: xxx

  2. August 21, 2009 at 9:18 am

    Ja jou ou dierbare skurk. Ek en jy moet mekaar pouse by die draad kry dan drink ons SAAM UIT ONS IDENTIESE BEKERS, lol!!!!

    Dankie, jy sit ‘n verskriklike smaail om my gesig, en ‘n lied in my hart met jou post.

    Ek is bly jy kan ook lekker musiek waardeer. ‘n Vrou van jou formaat is mos eintlik ook ‘n DIVA, en julle soort likes mos nie om te erken ander mense het ook talent nie.

    hahaha, ek trek jou been. Hoorie, daai T lyk effe groot aan jou – kan ek jou my pos adres stuur????😆

    • 4 BB
      August 21, 2009 at 9:26 am

      Jy humble my Skoortjie😳 – die naaste wat ek aan daai D-woordjie kom is as jy hom agterstevoor sou lees – dáár sal ek nou nie mee stry nie:mrgreen: maar dis ook al. Maar dankie Skoortjie nonetheless x
      Ek bring daai beker saam as ek weer Kaap toe kom! OBS, Glühwein en selfs ‘n ou Vodkatjie werk in hom ook bitter lekker!!😉

  3. August 21, 2009 at 10:05 am

    Ek dink ek gaan myne vandag nog ini kluis toesluit.

    Jy weet, ek krimp elkere keer as ek sien Skoorlief of die kjend drink ietsie daaruit. Dan moet ek hard met myself praat oor ‘die liefde vergeef alles’ want ek weet nie as daai beker in ‘n ander ene se hand moet breek, watse tale ek sal spreek nie!

    Mmm, vida klink nou heel voor op die wa. As ek jou agterstevoor-verkeerde voet eerste spelling reg verstaan. Overgesetsyndedesnieteenstaande, dis ‘n gr8 inskrywing so op die Kaapse Nat Vrydag, ta!

    • 6 BB
      August 21, 2009 at 10:57 am

      Gelukkig het ons TWEE bekers!!:mrgreen: Een virrie lus en een virrie onlus…:mrgreen:

  4. 7 BB
    August 21, 2009 at 10:50 am

    WAAAHAHAHA!!! Agterstevoor issit ‘AVID’, skat!!! As in: keen, enthusiastic, passionate, eager, devoted, ardent, animated, wholehearted…
    *tsk* Skoortjie – lisdeskia isse bilkmes!!:mrgreen:

  5. August 21, 2009 at 11:50 am

    Gits BeeBee, ek ken vi David! 😆

    Nee man, toe jy so van drinkgoed praat, en die reent VAAAAAAAL so buite, toe dink ek sommer aan VIDA vir koffie. Creative dliseksia is wat ons dit noem!!

    *tsk*!!

    As jou beker ‘n manniekie beker is, en myne ‘n wyfie, kan ons dalk dinge laat gebeur, bring hom saam!!!

  6. August 21, 2009 at 12:24 pm

    Nah, girls…hou maar die koffiebeker ennie t-shirt! Glad nie ‘n Roxette fanatic nie, maar dan, each to his own, hey? :mrgreen:

  7. August 21, 2009 at 11:41 pm

    Ekke hoor ‘n voeltjie fluit jy voel bietjie olik? Als wel daar in BB land?

  8. August 24, 2009 at 7:32 am

    😆 Skoor moet meer spesifiek wees met die Diva ding. Partykeer word ‘n slegte konnotasie ook daaraan gekoppel…. maar ek weet sommer BB is die goeie een! Avid klink eintlik vir my na die meer cool een, so asof dit pret ook kan wees!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


August 2009
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: