26
Aug
09

Potjiekos… Stew???


Potjiekos

Kyk, nie ek of Helge is vreeslike potjiekos-connoisseurs nie…

nevermind potjiekoskenners of entoesiaste nie.

Ek reken eintlik isse potjie maar net ‘n stew op Steroids:mrgreen:

en as jy vir Helge gillend (en grillend) die heuwels wil injaag,

nooi jy hom oor virre potjie :evil:

Nou my dilemma – Ek het ingeskryf hiervoor:

Potjie

“Hoekom?”🙄 , sal jy dalk wil weet.

Wel,

No 1 – die Helge sal weet waar om my tussen die horde mense op te spoor (ek kan wegraak soos die spreekwoordelike needle in a haystack…)

No 2 – ek hoef nie die heeldag met my camping chair in iemand anders se koeltetjie sitplek te bedel nie – en ek háát doelloos rondstaan.

No 3 – ek maak sommer middagete vir ons klompie en verkoop nog sowat 6 borde – wat my potjie se bestanddele gaan betaal.

No 4 – want ek kán😉

Ek gaan my (in)famous BB’s Red Chicken Pot inne potjie maak – met rys.

Enige voorstelle vir ‘n nice slaaitjie on-the-side of ander bykos-dis? (Onthou daar is darem groente in die pot!! – baba mielietjies & wortels, sampioene en patats).

(wag laa’k maak soos die Vriending my geleer het

en my checklist nadertrek:mrgreen:

Pot3

 

1 x #3 Pot. Che……ooohhh HECK!! 😯 Pot?? Waffer pot?????????

 :oops:

… het iemand dalk ‘n #3 pot wat hulle vir my kan leen?😳

 

 

 

 

 


11 Responses to “Potjiekos… Stew???”


  1. 1 Plaasjuppie
    August 26, 2009 at 4:29 pm

    Ek is seker in die heel verste stowwerigste hoekie van die wendyhuis staan daar ‘n verdwaalde nr 3 potjie . . .

  2. 2 Krista
    August 26, 2009 at 8:23 pm

    Well, een van die 2 pote is korter as die ander . . . maar ek is seker jy sal ‘n plan kan maak . . .😀

    • 3 Krista
      August 27, 2009 at 12:11 pm

      😳 Ek bedoel een van die 3 pote is korter . . . blame dylsexia . . .😉

      • 4 BB
        August 27, 2009 at 12:35 pm

        WAAAAAHAHAHAHA!!! Wag tot daar ‘n broodjie ini oond is – jou IK daal onmiddellik na die vlak van dié van ‘n seeslak!! Dankie tog jy darem betyds jou graad gekry!!🙄 Trust me, it takes years and years to build up to the original again (if ever):mrgreen:

        • 5 Krista
          August 27, 2009 at 1:16 pm

          Dan moet jy maar ‘n plekkie vir my op die bank langs Blue’tjie inrig . . . die Narcie cope nie goed met dom mense nie . . . ek sidder!!!!!

  3. August 26, 2009 at 9:57 pm

    Oeg, water my mond nou!🙄

  4. August 27, 2009 at 7:45 am

    😆 BB, jy het darem maar ‘n wonderlike manier van dinge beskryf!
    Vergeet van slaai….. varsgebakte brood is wat jy nodig het daarby!!

  5. August 27, 2009 at 12:09 pm

    Kanni waggi – n krkodil potjie ? x

    • 9 BB
      August 27, 2009 at 12:39 pm

      My Love – the only and I mean the ONLY reason I would even consider a krokodil potjie is so I can get the skin and have myself a pair of designer custom made one-of-a-kind stiletto’s made!!!:mrgreen: (Apparently croc tastes like chicken??😕 – well, it sure as hell don’t look like chicken – LOL!! Imagine ek nou net ‘n paar hoendervleis-stiletto’s!! LMGA!!

      • 10 Krista
        August 27, 2009 at 1:17 pm

        They taste like chicken . . . ’cause they eat chicken!!!!!

        Was jy al by die krokomonster-plaas met feeding time? Oi! Flies & chicken . . .

  6. August 28, 2009 at 11:27 am

    Hoop jou “stew” kom lekker uit en jy wen sommer die kompetisie BB!! Ja nee wat, stem saam met DMI, sommer ‘n lekker vars gebakte broodjie om nou die pot sommer mee uit te “lek” ook!🙂 want soos jy skets van jou BB hoennertjie, gaan joune die lekkerste wees😉


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


August 2009
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: