14
Sep
09

One Truth Only…


 

Tagged by Alta (eeehhhmm… Thanks Alta… I think??😕 )

 

 Truth

 

Hmmm… I wonder whether I’d not MUCH rather do the DARE instead of the TRUTH-thing… but how do I virtually prove if and that I dunnit??:mrgreen:

So, I’ve decided I’d play along with the truth… Safely though!

Meaning:

Everyone will get only ONE question and although I hope to answer it as truthfully as possible,

if I don’t – and you catch me outyou WIN:

2 Tickets to : “Steve Sings Diamond” at the Cadillac Theatre –

(Zambesi Retail Park (light meal/snacks included).

 

Hoe seg Ding so mooi: Staan sterk, sit stewig, lê laag en skiet sekuur!😉


20 Responses to “One Truth Only…”


  1. September 14, 2009 at 11:16 am

    1. Wat doen jy vir ‘n lewe – dis nou as jy nie sing nie?

    • 2 BB
      September 14, 2009 at 11:45 am

      Ek is ‘n programmer (ehm deesdae noem hulle ons allerhande wonderlike naampies o.a. software developer, software engineer, computer scientist, of software analyst), maar ek is maar net ‘n ‘hêppie techie’ solank ek kan programme skryf, statistieke onttrek en ontleed en foute soek (en opspoor/oplos) in ander geeks se coding:mrgreen: Quite UN-glamorously Nerdy, huh😉

      • September 15, 2009 at 4:04 am

        Wow…

  2. September 14, 2009 at 1:33 pm

    Net een enkele vragie vir BB wat so kompleks en vol stories is😎 en sal moet gaan dink.😉

    • 5 BB
      September 14, 2009 at 1:39 pm

      Ek sidder😯 – veral as ek daai😎 van jou so kyk…

  3. 6 Alta
    September 14, 2009 at 1:47 pm

    BB, as jy iets in jou lewe kon verander, wat sou dit wees?

  4. September 14, 2009 at 2:07 pm

    Nooit BB (jy weet mos: She is with me!!) Jys my BB😉

    Okay here goes: Se jy kan een aand voor jy gaan slaap vooraf bepaal waaroor jy wil droom die nag, wat sal jy wil droom, waar sal jy dat jou onbewuste jou neem, wat moet in die nag gebeur.

  5. September 14, 2009 at 3:41 pm

    Hoeveel ure slaap kry jy in elke aand? 😉

  6. 9 Krista
    September 14, 2009 at 5:10 pm

    Ek sal maar eerder niks vra nie (ek wil tog nie die kaartjies wen nie!)👿

    • September 14, 2009 at 6:06 pm

      Maar Krista… Dis dan jou favourite!:mrgreen:

      • 11 Krista
        September 15, 2009 at 6:08 am

        So desperaat is ek nie vir ‘n eet-dingetjie nie . . . .👿

    • 12 BB
      September 15, 2009 at 5:01 am

      A little bird told me it’s someone’s birthday soon…. so if nobody wins the tickets… follow me eyes🙄 ↑↑↑:mrgreen:

      • 13 Krista
        September 15, 2009 at 6:09 am

        AS ek dit dalk sou wen, sal die oompie op die bankie onder die boompie in die parkie BAIE happy wees vir die ete . . .😎

  7. September 15, 2009 at 4:06 am

    Ek kan nie nou aan enige iets gink om te vra nie….my brein willi mee nie…

  8. September 15, 2009 at 1:07 pm

    Gooi jy dikwels jou toys uit die cot?

  9. September 15, 2009 at 4:15 pm

    Ekke kan aan n vragie dink….Of dalk twee….

    1. Sou jy weet dag en datum wanneer jy die hiernamaals sal ingaan?

    2. Wat van liefde is vir jou mooi?

    3. Het jy al ooit honger gaan slaap?

    4. Wat is die eerste vraag wat jy sal vra wanneer die poorte se deure agter jou toeslaan?

    5. Huil jy ooit?

    6. Dink jy, jy is ‘n goeie eggenoot? Hoekom?

    7. Jy wat so brag met jou platgeit… wats jou borsmaat? Wat sou jy wou gehad het?

    8. Wat is jou gunsteling kos?

    9. Hoe het jy en daai spiertier van jou ontmoet?

    10. Dink jy enige iemand kan sing?

    • 17 BB
      September 16, 2009 at 5:01 am

      LOL! Trust onse Girl om die reëls solidly geheel en al te breek!!! Vir daai een wen die Steve tickets, want lieg gaan ek toggie lieg nie:mrgreen: !! Maybe ken jy iemand wat saam sal gaan? (Dis die einde van die maand in Pretoria/Zambesiweg – so laat weet as dit veels te vêr uit jou pad is, dan kan ek iemand anders bless daarmee😉

      • September 16, 2009 at 7:03 am

        Maar….Maar… Ek kon nie stop nie… Regtig. Ek het so baie uitgevee ook!:mrgreen:

        LOL… Ek het nog nooit in my lewe iets gewen nie!

        Ek sal jou more oggend se… Dankie!

  10. September 16, 2009 at 5:15 am

    😆 Nou wonder ek hoekom BB nie die antwoorde gee nie❓

    Maar ek gaan nog steeds myne vra:
    Wat, volgens jou, is die mooiste song wat jy nog ooit gesing het? En wat is jou fans se gunsteling?

  11. 20 aliceparker73
    September 24, 2009 at 2:41 pm

    Dare i would say makes life very interesting.You are a singer very nice, i do appreciate talent.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


September 2009
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: