05
Oct
09

Who?? ME???


 

Kry ek hierdie vanoggend in my inbox😯

 

Sxpo

 

If I knew there were cameras allowed, I would have invited you to capture me in the pole dance cage:mrgreen:

Now THAT is a picture even I would pay for😳 ~


22 Responses to “Who?? ME???”


  1. October 5, 2009 at 6:46 am

    Wanneer was dit ?? Ek hoop nie dit was Saterdag toe jy en n vriendin gaan ” tee drink ” het nie ? Bly ons het mekaar nie daar raak geloop nie, jou stouter xxh

    • 2 BB
      October 5, 2009 at 9:46 am

      😉

  2. October 5, 2009 at 9:07 am

    Stouter in deed ja… Dit kon nie so impressive gewees het nie Beeps, want jou ogies kyk anner pad :mrgreen: Hoop nie die ander twee in daai kiekie se kennise loop hulle ook hier raak nie.😕

    • 4 BB
      October 5, 2009 at 9:36 am

      Fixed! Sjoe, thanks Girlie! Amper het die oom en antie my nog ge-sue ook🙄

      LOL@ “impressive”! Ek’s te kort om oor die antie se skouer te kon loer😉 maar daar was ‘n wide screen eenkant:mrgreen:

      • October 5, 2009 at 9:54 am

        Sjoe… nee kyk… Jy is darem nou veilig!

        Wide screen nogal?🙄 So die oom pas net op een van daai in?😯 :mrgreen:

        • 6 BB
          October 5, 2009 at 10:14 am

          Ja Girlie – hy verf so van links na regs heen-en-weer… Hy sal beslis nie mure kan verf nie, skat!!😉

  3. 7 Plaasjuppie
    October 5, 2009 at 4:34 pm

    Photoshop takes you places😆

  4. October 6, 2009 at 8:13 am

    Ag, maar jy bly maar ‘n ou mooi dingetjie, Beebs! 😉

  5. October 6, 2009 at 1:54 pm

    😆 En so word mens uitgevang nê!

    Werkskolega vertel ons toe ook mos nou die een oggend van hierdie lekker klub waar hulle was, daarom voel sy so bietjie olik.
    Later die week het ander vriendin van my foto’s van hulle ladies night, stripper en al by ‘n pub…. en wir pryk toe daar in die agtergrond…. my werkskollega!😆

    • 10 BB
      October 6, 2009 at 2:02 pm

      😳 DMI!! Die PJ verduidelik dan nou mos so mooi van Photoshop! Hoe verstáán jy dan nou nie??🙄 Ek wassie ‘da’ nie!!!
      …en ek hoop vir sy part teen die tyd dat ek daai pic van Helge ini mail kry, kyk sy oë netso wyyyyyd verby die fokuspunt👿

      • October 6, 2009 at 9:29 pm

        Jip… ek reken indien Beeps wel daar was sou sy nie so vroom na die hoek van die screen gekyk het nie… :mrgreen:

        • 12 BB
          October 7, 2009 at 6:54 am

          “Vroom” nogal…:mrgreen:

          • October 7, 2009 at 7:13 am

            Nee man, jy klink nou al soos ‘n regte Suid-Afrikaner… Deny, deny, deny😆

          • October 7, 2009 at 8:22 am

            Ja BB’ke’kie!

            Jou ogies sou soooo groot gerek het en stokstyf (tee-he excuse the pun) in jou se kaste voor jou gestaar het na oom verwer… 😉

  6. October 7, 2009 at 6:28 am

    Daar is blykbaar nog foto`s ( bewysstukke ) in omloop. Hou die nuutste uitgawe van ” Heat ” of dalk die ” Sondag ” dop !! Bekende liedjieskrywer….. xh

  7. 16 BB
    October 7, 2009 at 6:51 am

    🙄 – iemand toe WRAGTIG daai paaldansery ge-kiek???😯

    • October 7, 2009 at 7:14 am

      Vanoggend daardie foto in my inbox gekry…. jy met jou crashhelmet en al😆

      • 18 BB
        October 7, 2009 at 7:22 am

        😯 Sjoe!! Toe ek die crashhelmet nog opgehad het, was allie klere nog mooi in plek, so daai isse safe pic!!:mrgreen:

        • October 7, 2009 at 1:57 pm

          😆 Wie het gesê die crashhelmet was nog op jou kop?

  8. October 7, 2009 at 3:22 pm

    hehehehehehe, vasgevang!

  9. 21 ekwilprobeer
    October 8, 2009 at 8:29 am

    ‘n Bietjie blog advertensie.

    Wie gaan die jaar die Curriebeker wen?

    Bereid om jou mening te waag en dalk R200 vir liefdadigheid op te dok?

    http://loseitofhoesdit.wordpress.com/


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


October 2009
M T W T F S S
« Sep   Dec »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: