Salut Birgit
Hab’ Dir eine E-mail geschickt; bitte bei Deiner Rückkehr nicht versehentlich löschen. Nun aber wünschen wir Dir schöne Ferien und gute Erholung daar in die bosveld. Hast Du evtl. ein Ongava gesehen?
Liebe Grüsse von
Papa und Violette
Gaan jy nou regtig nooit weer iets skryf nie? Nie eers comment nie?
Jou kommentaar is gewoonlik die highlight van ons dag. Kom tog gou terug, ons mis jou 😆
Njam, njam. 😉
Jy moet dit geniet, Beebs. Net jammer ons moet NOG langer wag vir part 2 van Where mortals fear to tread…maar nou ja.
Enjoy!!!
😆
Geniet dit…. we’ll be here waiting o, so patiently.
Ek hoop julle’t ‘n fabulous weekend away gehad en julle is weer vuur en vlam! 😉
Rus lekker.
Hey Beeps
F5
Salut Birgit
Hab’ Dir eine E-mail geschickt; bitte bei Deiner Rückkehr nicht versehentlich löschen. Nun aber wünschen wir Dir schöne Ferien und gute Erholung daar in die bosveld. Hast Du evtl. ein Ongava gesehen?
Liebe Grüsse von
Papa und Violette
Ok, hoe lank moet ons nou nog in Ikhaya vaskyk? Of kuier julle nog steeds? 😯
F5 . . . F5 . . . F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5F5
CNTRL-ALT-DEL . . .
F1?
Moet ons ‘n soekgeselskap stuur?
Ag, ek mis jou! Laat my wet wanneer daar ‘n tydjie is om ‘n koffie in te werk! Of sommer saamt K+J ‘n pap en kaiings inwerk! Dit kan werk!
Liefies
Gaan jy nou regtig nooit weer iets skryf nie? Nie eers comment nie?
Jou kommentaar is gewoonlik die highlight van ons dag. Kom tog gou terug, ons mis jou 😆
Vra ek ook plasie!
Heeeeeellllllllloooooooooooooo
BB ek mis jou baie,baie,baie. x