08
Dec
09

Vriende…


Friends are family you choose for yourself.:mrgreen:

Soos ek vroeër vir Pokkeljonsie gesê het – ek het laat gistermiddag een van dié mees WONDERFUL, AWESOME, AMAZING verrassings OOIT gekry!

Wie? EK?😯 Hoekom ek??

Wat het ek gedoen om dit te verdien?🙄

How could I EVER truly be worthy of such a gift?😕

So, without further ado, allow me to introduce to you the ONE & ONLY, incomparable, unparalleled,

most EXCLUSIVE

 piece of Heartwork (Art… HEArt – get it??😉 )

that I have EVER had the privilege to call my very VERY OWN  

(have I mentioned ONE OF A KIND?:mrgreen: ) :

‘Hulle’ noem hom “die BB” – dis nou as hulle vir Helge skelm sms’e en eposse stuur met updates oor die vordering en planne beraam rondom die logistics daaragter.:mrgreen:

Die “BB” is einste hierbo  of dan nou hieronder ↓ – LW – nie BB, die uwe nie – maar “dié BB” !

NETSOOS ek hom myself voorgestel en gewens het voor – net mooier! en beter! en asemrowend PRESIES en meer as wat ek van kon droom!

Ek het dit al gesê – en ek gaan dit weer (en weer… en WEER sê):

Julle 2 Allermooistes het vir my van altyd af SOVEEL onverklaarbare liefde en omgee gegee dat dit alleen vir my alreeds as “heaven sent” gegeld het.

Maar hierdie ‘klein’ood sal ALTYD as my tasbaarste en kosbaarste reminders aan God se geskenk van vriendskap dien.

Ek verdien dit nie, maar my hart huil van groot GROOT dankbaarheid!

Dankie DANKIE liefste Narciepit – ons weet hoeveel ‘blood, sweat and tears’ hierin moes gegaan het. Ons weet van al die (vrywilliglik) verpligte ure op die elyptical, die broccoli, die toetse, die swart hond gevegte, die werk! EN tyd en aandag aan die LLWD wat moes gejuggle  word – en ons staan klein voor jou – voor julle, vir nie net die groot moeite en oënskynlike picture perfect handewerk en vakmanskap, maar vir die liefde wat uit hierdie meesterstuk uitstraal.

En Vriending, DANKIE vir die onbaatsugtigheid waarmee jy die Narcie deel – as ek vir jou een geskenk kon gee, was dit die vermoë om jouself deur my oë te sien – only then would you know how extremely magnificent you are.

Thank you for chosing us to be your friends!

~ ♦ ~

Het ek al gesê dat ek nie éénkeer verby ‘die BB’ kan stap sonder om daaraan te vat nie?😳

Het julle die chopping bord gesien??😯 Dié was sommer óók nog daarby!

Het ek al vertel dat ek ‘n stupid smile op my bakkies kry elke keer as ek vir my eie-eie BB kyk?:mrgreen:

Het ek al genoeg dankie gesê? Sal ek ooit genoeg dankie kan sê??

 ~ ♥ ~

Pokkeljonsietjie, as daar ‘n oom in julle oprit inry, met ‘n silwergrys bakkie en ‘n oulike tannie met ‘n bril op die punt van haar neusie en ‘n stout-stil glimlag in die oë – en hulle spring daar uit en begin die bakkie se seil agter losmaak, moet jy móói dink en jou verbeelding gebruik…

Daardie oom, Pokkeltjie, het net ‘n rooi hoed, ‘n wit baard en ‘n verekussing onder ‘n rooi jas nodig…

Ek wonner tog soms oor al die nagte wat hy so sleg slaap :roll: dalk is hy dan besig in droomland, hard aan die werk om vir iemand te kom báááie blydskap bring hierdie tyd van die jaar😉

~ ♣ ~


29 Responses to “Vriende…”


  1. December 8, 2009 at 7:10 am

    Lucky you!!

    • 2 BB
      December 8, 2009 at 7:21 am

      I reckon you’ve got to be able to count if you’re lucky enough to find a four-leaf clover:mrgreen: Ek tel daai seëninge – één vir één!

  2. December 8, 2009 at 7:57 am

    Plasie… erm…. ek wil ook jou maaikie wees… Dis ‘n masterpiece! Absoluut stunning. Jy het sowaar ‘n gawe om met jou hanne te werk ook nog. Daar is twee goed in die lewe wat ek bitter graag wil doen… maak dit drie… Ek wil op ‘n plaas gaan bly… ek wil leer mooi sing en ek wil houtwerk kan doen. DAN… sal ek baie, baie gelukkig wees.

    Jong BB… Regte vlees en bloed BB… watter een van die twee BB’s is nou die grootse? 😉

    • 4 BB
      December 8, 2009 at 9:54 am

      Girly, ek het ‘n nuwe reël in die kombuis: – “Thou shalt NOT WEIGH more than thy Butcher’s Block!!”:mrgreen:
      Ai, ek sal maar ‘n kiekie van my agter die pragstuk moet laat neem – jy verstáán nie! Hierdie heirloom is gemaak om al my geite en giere te akkommodeer! NES ek dit wou hê – net beter (en baie BAIE mooier!) – Potdrawers en al! Ek wou nie met mandjies sukkel wat van die stof en stoom jikkierig raak nie – en ek wou ‘n behoorlik werkblad hê – nie die klein ou square chopping boards op wiele waarvoor hulle ‘n arm en ‘n been vra nie. En ek wou nie goete en magafters hê aan die kante waar ek allerhande tierlan-k@kkies kan ophang nie – Less is more kind of – en toe kry ek more😯 much MUCH MORE than I could have wished for.
      Hierdie is waaragtig ‘n erfstuk op wiele!!😆

      • 5 Krista
        December 8, 2009 at 9:58 am

        Gelukkig is dit ‘n merske butcher’s block!😉

        • 6 BB
          December 8, 2009 at 10:58 am

          Jip Jip! Ek het baaaaaaaie speling!!:mrgreen:

          • December 9, 2009 at 7:50 am

            Maar onse BB is mos maar bytjie klein… 😉

  3. 8 Plaasjuppie
    December 8, 2009 at 9:32 am

    Heartwork. Ek hou soooooo baie van daai beskrywing omdat dit so goed beskryf waaroor die one-of-a-kind projekte vir my gaan. My heartwork . . . dit sit so lekker🙂

    Besides, om ‘n projek te doen vir twee mense so special soos jy en Helge kannie moeite wees nie. Dit kom sommer vanself . . . soortvan wat die hart van vol is loop die hande van oor😆

    Thanks dat julle die tipe vriende is vir wie ek sulke terapie . . .uhm . . .sorry freudian slip . . . projekte kan pleeg. Dit was die grootste plesier en eer om dit te mag doen.

    You have waited a very long time for this. I hope the wait was worth it en dat jy dieselfde joy daaruit sal put as wat ek gedoen het met die maak daarvan.

    • 9 BB
      December 8, 2009 at 10:53 am

      It’s not as if I had given up; it’s just that I had put the wish/dream to rest. And julle weet hoe hardeg@t eeehhhmmm koppig ek kan wees – dis hoekom ek verseg het om vir my ‘n conventional square-mandjie blok te loop koop. If I couldn’t want what I wanted – I didn’t want one at all!
      So, it really was a HUGE surprise – that completely blew me away.
      Og, Narciepit, die ure en ure se werk is onmeetbaar – dis steeds vir my amper onwerklik dat iemand vir my soveel effort gemaak het – just because they could and wanted to…
      Het ek al gesê as ek so by hom verbyloop – elke keer – vryf ek oor die blink blad en sê vir die stomme ding: “Jy’s regtig waaragtig myne!”:mrgreen:

      • 10 Plaasjuppie
        December 8, 2009 at 11:13 am

        😆 @ vryf oor die blad.
        Believe it ’cause it’s true

  4. December 9, 2009 at 7:57 am

    Liewe Plasie

    En daar gaan klop ek aan W se deur om jammer te seg en nou is daai een ook koebaai.

    Sorry hoor…hierdie oorsensitiwiteit van my …hmmmmm….. So ASSEBLIEF kom terug!

    ♪♪♪Please forgive me…. I know not what I do…. Kom terug dat ek jul lief kan he…. liefling…. kan ons nie maar vergeet en vergewe….. ♪♪♪
    :mrgreen:

  5. December 9, 2009 at 9:47 am

    Oeeee, dis hond-unfair! Ek soek ook so ‘n kapblok/rondstotertjie. Het jy gesien wat kos daai goete in die winkels???

    Jy’s een helluva gelukkige vrou. Jitte.

    • 13 BB
      December 9, 2009 at 10:02 am

      Kos??😯 Skoortjie, ek weet!! (en dan is daar nog altyd twee of meer van dieselfde beskikbaar)😳 – dis hoekom dié een éérs priceless is!!
      Ai, ek is blessed, ja! Blessed beyond belief!

  6. December 10, 2009 at 12:25 am

    Dis special. Baie, baie special. 😉

  7. December 10, 2009 at 8:24 am

    I stand amazed!!!! Daar is iets so special aan julle special vriendskap dat dit my asem wegslaan. Mag ek hier bysê, (en met baie respek en liefde gesê) julle verdien mekaar! Almal ewe onbehoorlik special!

    • 16 BB
      December 10, 2009 at 8:46 am

      Hallloooo Pikkeliks!!! So nice om jou te sien!
      Jip Jip jy is SO reg!!
      Ek is onbehoorlik en hulle is special!!:mrgreen:
      (My asem slaan steeds weg elke middag as ek in my kombuis instap! – seriously! – dan voel ek so ek wil iemand bel en vertel😆

      • 17 Krista
        December 10, 2009 at 1:07 pm

        Bel maar . . . ek sal elke keer maak of dit nuus is . . .😉

        • 18 BB
          December 10, 2009 at 1:19 pm

          Ek het amper weer gisteraand…😳 voel soos ‘n sot, maar ek kannit nie help nie! Julle MOET tog oor die naweek kom kyk na my spiksplinternuwe “BB”, sal julle??? Julle het nog NOOIT in julle se lewens so iets gesien nie!!:mrgreen:

  8. December 10, 2009 at 1:36 pm

    😆 Ek het so ‘n idee ons gaan elke week ‘n foto kry in verskillende poses…
    Gekerfde biltong, gekapte uie, vrugte, lamsboud ens.
    Dit is ok, ons sal saam met jou jou opwinding deel😉

    • 20 BB
      December 11, 2009 at 4:56 am

      Cool idee! Wag tot jy my XMas creations daarop sien! Gammon, duck, dumplings, rooikool EN my Pavlova🙄 OMW!!:mrgreen: Hmmm… at second thought dink ek die mooiste mooi in my huis sal ook nogal nice feature daar – as die H3 so aanhou in shape bly en sy tan bietjie opbou kan ek hom altyd daaroor drapeer… ok,ok sy bolyf – die Narcie fire my as ek die hele hulk daarop laai en die wiele vou – maar DIT kan nogal ‘n sight for sore eyes wees.😆 Miskien kan ek ‘n blink gevryfde appel tussen die tande indruk…😯
      Narcie!!! wat is die weight capacity van die “BB”, hm?😉

      • 21 Plaasjuppie
        December 11, 2009 at 6:08 am

        Jy kan maar die H3 drapeer, ek het ekstra heavy duty wiele opgesit😉

        • December 11, 2009 at 9:20 am

          😆

        • December 11, 2009 at 11:47 am

          Maar Plasie sal hulle altwee daarop pas? 😕

          • 24 Plaasjuppie
            December 11, 2009 at 12:07 pm

            Nooooooo problem! Solank hulle onthou om die brieke vas te maak😳

  9. December 11, 2009 at 7:34 am

    Damn, dis ‘n pragtige ding! Pas dit goed op. Smeer daai olie gereel. Polish dit blink.

    • 26 BB
      December 11, 2009 at 11:57 am

      Aye-aye Sir!😉

  10. December 12, 2009 at 10:17 am

    Dis besonders!

  11. December 13, 2009 at 7:02 pm

    Dit is pragtig! Dankie dat ek altyd so lekker kan lees hier! Geseende tyd vir julle!

  12. December 17, 2009 at 7:12 am

    Beeps… Kom in… BB…

    Hoe gaan dit met daai blok van jou? Is die nog staande? Blink dit nog?


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


December 2009
M T W T F S S
« Oct   Jan »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,361 hits

%d bloggers like this: