24
Dec
09

Peace on Earth


 

~ ~

Oh! lovely voices of the sky
Which hailed the Saviour’s birth,
Please keep on singing way up high,
Your hymn for “Peace on Earth”!

~ ~

~ ~

(Foto hierbo: My pa se tuin Sondagmiddag, 20 Des 2009 – vaagweg in die agtergrond die hange van die wingerd)

~~

 

 Mein Geliebter Papa, liebe Violette

Endlich ist es nun so weit
Weihnachten die stille Zeit
Hab’ grad’ leis’ an Euch gedacht
Und einen Wunsch für Euch gemacht.

Wir wünschen Euch von ganzem Herzen

Licht, Freude und Hoffnung für die Feiertage

Gruss und Kuss

Eure Birgit… und die ganze Kinderschar😉

 

~ ~

 

KERSFEES is…

‘n stil glimlag uit die hart

KERSFEES is…

twee hande wat gretig en onbaatsugtig gee

KERSFEES is…

wanneer die ‘ek’ minder belangrik en die ‘ons’ meer belangrik word

KERSFEES is…

wanneer afstand in die hart gemeet word

KERSFEES is…

wanneer oë blink – en ‘n traan nie hartseer en pyn hoef te beteken nie.

~~

Oh, that I may have peace on earth and peace within my soul

that I may spread that quiet peace wherever I may go

Oh, that that peace will offer me an unconditional heart

for it will come back tenfoldly – that peace that I impart.

~ ~

 BE BLESSED Allermooistes!

~ ~

 


6 Responses to “Peace on Earth”


  1. December 24, 2009 at 9:01 am

    Geseënde dag vir julle BB!! Ek dink as meer mense besef dat gee is lekkerder as ontvang is ons al ‘n trappietjie nader aan daardie vrede.

  2. December 24, 2009 at 9:46 am

    Liewe BB, al ken ek jou nog nie so goed nie 9hoop ek gaan dit kan regdtel is nuwe jaar, is dit elke keer so ‘n flippen uplifting experience om jou goedjies te lees.
    Dankie die boodskap van Geloof, Hoop en Liefde wat jy vesprei.
    Mag jy ‘n baie geseënde Kersfees hê.
    Stuur my ok ‘n epos, asb? antiekoekie@gmail.com.

    DiMin, na aanleiding van jou “Trappietjie”, luister wat sê Plato:
    “Alle liefde moet eenvoudig trapklippe na die liefde van God wees.”

  3. December 24, 2009 at 12:23 pm

    As jy gee ontvang jy in elk geval, maar almal sien dit nie so nie.

    Baie geseende kersfees vir julle!

  4. December 24, 2009 at 8:33 pm

    Geseende Kersfees vir julle!

  5. December 30, 2009 at 10:48 pm

    ek stem kaalvoete.

    BB baie mooi 2010 vir jou!!

  6. December 31, 2009 at 6:37 pm

    BB – mooiste 2010 vir jou!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


December 2009
M T W T F S S
« Oct   Jan »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: