01
Jan
10

Voorspoed vir die Nuwe Jaar!


Stap fier en vreesloos die Nuwe Jaar binne, Allermooistes! Soos dit ‘n Koningskind betaam!

Be Blessed in 2010!

XXX


18 Responses to “Voorspoed vir die Nuwe Jaar!”


  1. 1 ELF
    January 1, 2010 at 1:15 pm

    Ons het reeds gepraat maar ek wil weer se ek wens vir jou die mooiste van jare toe in jou lewe en loopbaan. Ek wens ek het die manier geken waarop n tribute vir jou gedoen kan word. Dis soms vir my moeilik om te dink dat jy ook sonde het soos die res van ons. Want jy is die manifestering van soveel in net een mens. Humbly thankful to be able to enter this year and call you a friend from the start, and no that there exists no distance between us. Mooi jaar vir jou! xx

  2. January 1, 2010 at 8:08 pm

    Elfie het alles gese. BB, mag 2010 jou dubbeld seen!

  3. January 4, 2010 at 6:10 am

    Mag 2010 meer borrelend as daardie bottel se inhoud wees!!

  4. January 4, 2010 at 7:49 am

    Ek stem saam jou Beeps… Om as Koningskind vir minder te settle is just not on!

    Mag vrede en vreugde jou lewe vul die jaar!

  5. January 5, 2010 at 2:43 pm

    BB, vriendin, alles wat mooi is vir jou ook!

  6. January 7, 2010 at 8:27 am

    (((((BB)))), mag hierdie jaar jou so bless dat jy teen September wil skree, ‘Briek, briek… gee bietjie vir iemand anders ook! Wees geseënd!

  7. January 7, 2010 at 9:15 pm

    BB,

    Weet jy my vriendin, ek kom lees hier rond op jou blog elke dan en wan (Daars so baie om op te vang).

    Soms moet ek stop, ogies droogmaak, en my hele 65kg rondskud. Jy sien dinge uit ‘n hoek uit wat ek party keer nie gesien het nie. Mens leer hier by jou. Jy vat ‘n stukkie so eie aan jouself, en met elke skrywe is dit ‘n les vir die leser. Nie altyd net oor een spesifieke ding nie, maar soms dink ek so by myself, sal ek iets so goed kan hanteer?

    Spesifiek praat ek nou oor jou baie, baie spesiale skottelgoed maatjie. Weet jy hoeveel keer het ek al daai een gelees? Ek dink deur wat jy nie sê in daai stuk nie, het jy iets in my geraak. Ek weet nie of jy verstaan nie. Ek hoop eintlik jy doen nie, want dis persoonlik. Nogtans, dankie vir jou, jou woorde, en jou opstel comments!

    Ek nominate jou vir wordpress comment queen 2010😉

    • 8 Krista
      January 8, 2010 at 5:03 am

      Ek sekondeer Flintie!

    • January 8, 2010 at 5:49 am

      Wel ten minste breedvoerigste comments😆

      • January 8, 2010 at 5:49 am

        **koes**

        • 11 BB
          January 8, 2010 at 6:32 am

          Veni vidi velcro – I came I saw I stick around long enough to show you I care😉

  8. 12 Krista
    January 8, 2010 at 5:04 am

    Gaan jy nou nooit meer never iets post nie?😯

    • 13 BB
      January 8, 2010 at 5:55 am

      Patience Vriending!! Ek’s te besig om te comment:mrgreen:

      • January 8, 2010 at 6:56 am

        Eintlik is elke comment soos ‘n post op sy eie. Ons waardeer.

        • 15 BB
          January 8, 2010 at 7:06 am

          😯 You really REALLY mean that??? 😳 Og DMi!!Maak jy nou my hele dag sommer somer, sonskyn EN saffier!!:mrgreen:

          • January 8, 2010 at 8:30 am

            Natuurlik!
            Cheers!

  9. January 8, 2010 at 12:09 pm

    Mag al jou drome en wense waar word vir hierdie jaar.

  10. January 14, 2010 at 12:38 pm

    Dankie BB, vir jou ook! Hoop jy het `n great jaar!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


January 2010
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: