12
Jan
10

Happy Birthday Mooiste Whoopsiemaaitjiekie!


Glitter Graphics

 ~ ~  

According to legend – when the very first baby laughed for the very first time,

its giggle broke into a thousand pieces,

and they all went skipping about, and that was the beginning of fairies. 

 ~

Now, when a new baby is born, its first laughter becomes a fairy. 

But some babies receive a special gift at birth –😉

they keep it for the rest of their lives

to share

with each and everyone they meet

~ ~ 

Fantasy Glitter Graphics
~ ~ 

 Now, if any of you have EVER had the golden opportunity to hear our Wipneus giggle –

You will understand that as long as she’s

A L I V E

and H A P P Y

and H E A L T H Y

Whenever she giggles

she is giving life to yet another little fairy…

Glitter Graphics

to make this world a better place.

~ ~  

I wish YOU, dearest Whoopsiemaaikietjie

a long long life,

health, strength and wellbeing,

happiness and blessings beyond belief

AND hundreds of reasons for a thousand giggles a day!

 ~~  

 H A P P Y   B I R T H D A Y! ♥

  ~ ~  

 

 

 


14 Responses to “Happy Birthday Mooiste Whoopsiemaaitjiekie!”


  1. 1 Wip
    January 12, 2010 at 1:26 pm

    Hi Beepsie

    Dit is soooo mooi boodskap, vreeslik baie dankie, jy het ‘n breë glimlag op my gesig gesit.

    Ek wil sommer jou blog gebruik om vir almal (Jou en Helge ook) baie dankie te sê vir al die mooi sms’e en e posse vir my verjaarsdag, kersfees en nuwejaar ek het so bietjie van die aardbol afgestap om myself weer te gaan soek. (En ek het myself gekry) whahahaha 😛

    Voorspoedige nuwejaar vir (((jou))) Helge en al die blogmaats.
    (Hierdie was ‘n groot verrassing baie dankie Beeps)
    x x

  2. January 14, 2010 at 7:08 am

    Geluk Wip, wens ek kon jou ken!

    BB, jy is te bleddie oulik vir woorde.

  3. January 14, 2010 at 7:16 am

    Better late than never.

    Geluk ou M! Many happy returns. Mag jou pad glad wees, jou wiele vasgedraai, en jou safetybelt aan…want soms is jy mos in die vinnige baan besig om arms te swaai en hard te lag…ons soekie ongelukke nie!

    xxx

  4. 4 Wip
    January 15, 2010 at 11:42 am

    Dankie Flintstoned, ek ken jou klaar whahaha en geniet jou skrywes😉 Doen so voort.😉

    Hello Skorie :mrgreen: Niks ongelukke nie ek beloof, baie dankie x x

  5. January 15, 2010 at 1:50 pm

    Hi Wipneus, EEUE laas met jou gesels. Baie geluk, ook, met verjaarsdag—onthou, dis JOU spesiale dag waneer jy die kitaar mag slaan. Wanneer is jy weer “met” ons?
    BB, thanx dat ons sommer hier met Wipneus mag gesels. Jy het vir haar ‘n “stunning verby” ding gemaak! Is skoon olyfgroen van jaloesie!!
    May you be blessed!

  6. January 19, 2010 at 9:20 am

    Ek is bietjie laat maar Wipneus BAIE GELUK!! Jy verjaar net so maand voor my.

  7. January 22, 2010 at 6:55 am

    Dis nou ‘n mooie boodskap – laat my sommer flutterbies in my maag kry.

  8. 8 Plaasjuppie
    January 22, 2010 at 8:35 am

    Uhm . . . ons het nou baie lekker feeste gehou saam met Wippie, maar sy moet nou regtig ophou verjaar en loop werk, anders kry sy nie klaar nie.

    Issit nie al tyd vir ‘n nuwe BB exclusive nie?

  9. January 23, 2010 at 4:11 pm

    Hi Wipneus, jou lanklaas raak gelees, baie geluk met jou verjaarsdag…. liewer laat as nooit! of hoe? Maar moenie weer so lank wegkruip dat mens hier moet lees van JOU groot dag nie.

    Beeps dankie.

    Baie groete.

  10. January 23, 2010 at 4:30 pm

    Hier val ek op ‘n Saterdag in om ietsie te lees …… wat sal ek sien????? 😯 Ek verjaar nogsteeds??? 😆

    Hi Antie Koekie en Parkie – baie dankie vir die gelukwense. Antie Koekie ek stem sy het hierdie baie mooi gemaak – net soms, baie min, kom daar mense in jou lewe wat voetspore in jou hart agterlos – Beeps is een van die wat spore in my hart gelos het. Dankie BB.

    /me fluister : Beeps ek wil nou ophou verjaar asb 😳 :mrgreen:

  11. January 25, 2010 at 7:34 am

    Uhhmm…. Beebie… gaan jy nooit weer enige perels van wysheid kwytraak nie?🙄

  12. January 27, 2010 at 8:41 am

    DIS NOU SERIOUSLY AMPTELIK TYD VIT DIE NUWE POST BEEBEE!!!

  13. 13 Plaasjuppie
    January 27, 2010 at 10:21 am

    I think she’s ignoring us . . .

  14. 14 Krista
    January 28, 2010 at 7:48 am

    Julle’t mos gekla sy ignore julle . . . nou kyk nou, nou wys sy haar sla(n)g . . .


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


January 2010
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: