28
Jan
10

I’m NOT ignoring you!



41 Responses to “I’m NOT ignoring you!”


  1. January 28, 2010 at 8:01 am

    LOL! Lyk na ‘n lekka werk daai, Beebs! Jy soek nie ‘n maatjie nie – dalk een om die slang bietjie vas te hou as hy te swaar word? :mrgreen:

    • 2 BB
      January 28, 2010 at 8:07 am

      Kry vir jou jou eie slang, Rooies😉

  2. 3 die skim
    January 28, 2010 at 8:01 am

    besig waarmee ??? vertel ons ook alles

    • 4 BB
      January 28, 2010 at 8:09 am

      Jy willie weetie…😯 nie regtig nie:mrgreen:

  3. January 28, 2010 at 8:39 am

    Wel, dit moet ‘n voltydse werk wees om daardie slang te voer. 😯

    Goed, ek weet hulle een nie elke dag nie, maar ‘n mens kan nie te seker wees nie.

    • 6 BB
      January 28, 2010 at 8:44 am

      Myne eet ELKE dag!🙄 Ek wonder of hy weet hy isse slang😕

      • January 31, 2010 at 5:00 pm

        Hoe dan anders in julle huis? 😉

  4. 8 die skim
    January 28, 2010 at 9:28 am

    wat eet JOU slang ?

    • 9 BB
      January 28, 2010 at 9:54 am

      Ek sien ek gaan nog hierdie, my mees profound inskrywing OOIT, nog vreeslik berou…

  5. January 29, 2010 at 4:52 am

    Ek het ook ‘n slang.
    O, daai prentjie gaan my nou die hele dag weer laat dagdroom en kwyl oor my keyboard…. wat was daardie tannie met die slang se naam nou weer – Glenda ietsie?

    • January 29, 2010 at 2:16 pm

      Glenda Kemp, maar ek weet nie hoe sy lyk nie.

    • January 31, 2010 at 5:01 pm

      AGEM!!!!

      En watse slang het jy?

      • February 1, 2010 at 5:19 am

        Gevaarlike ene.

        • 14 BB
          February 1, 2010 at 5:33 am

          ‘n Bruin molslang – hy noem hom Alfie:mrgreen:

          • February 1, 2010 at 7:18 am

            Probeer jy nou jou inskrywing red❓😆

            • 16 BB
              February 1, 2010 at 7:37 am

              🙄 ten koste van jou slang?!?!:mrgreen:

  6. 17 Plaasjuppie
    January 29, 2010 at 10:21 am

    Balans mens. Balans.
    All work and no play makes BeeBee a dull girl.
    Vat nou daai slang en los hom in die baas se kantoor. In die pandemonium wat volg behoort jy ten minste 3 dae se rus en vrede te kry:mrgreen:

    • 18 BB
      January 29, 2010 at 11:58 am

      Wéét jy wie my ‘baas’ is Narcie??😯 Daai mannetjie se stem gaan met at least nog ‘n oktaaf styg as hy my slang moet sien!!😆

      • 19 Plaasjuppie
        January 29, 2010 at 12:06 pm

        It is because I know dat ek dit voorgestel het👿
        Aint I a stinker?

  7. 20 BB
    January 29, 2010 at 3:13 pm

    Glenda is oooooooooooud – en OP!! Daar is blykbaar ‘n (onlangse) Youtube video beskikbaar somewhere – virrie ou toppies wat haar onthou van die ‘goeie ou dae’… Praise the Lord vir ouderdom, nê – dit maak jou so friggin by-of-vêr siende – blykbaar lyk Glenda vir hulle nog “presies netsoos destyds”😕

    Die slang is nou ook al 80+🙄
    Hel, ‘n jong slang is wragtig nie pragtig nie – maar ‘n horingou slang😯

    Glenda het nou besluit om eerder ‘spiritual’ te word… en haar motto:
    “It’s important to have a twinkle in your wrinkle”:mrgreen:

  8. January 31, 2010 at 5:02 pm

    Heito! Kyk net daai sexy magie Beeps! Joune?

  9. February 1, 2010 at 4:39 am

    Nee Girl BB het ‘n 8pack waarmee sy gerus kan spog👿

  10. February 1, 2010 at 6:09 am

    ‘n Slang, en ek kom nou eers hier aan, wragtig waar, ek kon sweer die getroude lewe maak my stadig…

    Ps: Beeps, sal jy omgee om jou slang met my te deel😈

    • 24 BB
      February 2, 2010 at 1:15 pm

      Ek deel nie Flitsie – nie maklik nie😆
      Then again – ‘hulle’ sê mos size doesn’t matter… I beg to differ😳 – ek sien myself nou gladnie ‘n temptress-slangdans doen met ‘n klein bruin huisslang soos DMI s’n:mrgreen:
      Maar no fear, Flitsie – daar is pille vir klein slangetjies😉

      • February 2, 2010 at 2:49 pm

        demoerin het ‘n klein slang? Ag moeder…

        Slang en Ag moeder is seker nie iets wat ‘n man in een sin saam met sy naam wil sien nie.😆

        • 26 BB
          February 3, 2010 at 5:03 am

          …’n bemoerde slangetjie??😆

          Het jy gesien demoerin is nogal ‘n kinda anagram😯 – vir moeder…:mrgreen:

          • February 3, 2010 at 5:27 am

            Gmmmff.
            Hulle sê dit is jaloersgeid wat veroorsaak dat mense nonsens praat en onwaar stories versprei😆

            • 28 BB
              February 3, 2010 at 6:40 am

              Jaloers?? Op Alfie?? LOL!!!

              • February 3, 2010 at 10:17 am

                LMGA!

                • February 3, 2010 at 6:18 pm

                  Alfie dink eintlik hy is ‘n pofadder hoor!

                  • 31 BB
                    February 4, 2010 at 7:17 am

                    So, hy haat dit seker dat ons hom Alfie noem. Ok then: it’s Alf from now on….”Big Alf”😉

  11. February 2, 2010 at 10:38 am

    Nou het ek alles gesien, gehoor, gelees!

    Ek was onder die indruk jou baas IS ‘n slang. Nou loop jy met die slang om jou lyf. Wat beteken hy het jou in ‘n greep😯 Is ons hier met simboliek of rym deurmekaar. Of eie interpretasie? Klokslag, ek is nou so deurmekaar so Chinese Fried Rice.

    Hoes daai man van jou se nommer nou weer? 082-911-spiere ? ? ?

    • 33 BB
      February 2, 2010 at 1:19 pm

      It’s: Chinese fLied Lice, Skoortjie😉

      Jy bel hom net as jy iets wil bestel of raad nodig vir pap kuite, Skoortjie – hy’s nie een vir chit-chat nie:mrgreen:

  12. February 2, 2010 at 1:56 pm

    Man jou h*l Graatjie!

    Dink jy ek wil met Spiereman chit-chat? Dink jy HY gaan wil chit-chat as hy hoor jou baas is om jou gedrappeer? tsk!!

    Ek probeer jou van die slang verlos, en jy insinueer my kuite is pap! Ek hettie eens kuite nie, jimmil.

    Oe laat ek liewers loep flaaid laaice koep alvorens ek my bloediglik vererg en my kuite wip!

    Sien maar self hoe kry jy daai slang van jou af!

    • 35 BB
      February 3, 2010 at 4:59 am

      Ek het nie gesê jy hét pap kuite nie – ek het gesê hulle vóél pap – WAAAAAAHAHAHAHA!!!!
      (terloops – ek het excellent kuit-remedy – werk soos ‘n bom; jy sal virre week nie kan trappe afklim nie, maar jy gaan friggin’ awesome lyk!!

      En Skoortjie – dis ‘u’ – soos in: “u h*l Graatjie!”:mrgreen:

  13. February 3, 2010 at 9:19 am

    😯 U weet ek loop mank, maar dis nie te se my kuite voel pap nie. U maak aannames wat my hart wond!

    PS: u kan maar beduie vir daai awsome kuite oefening. Kan ek Egoli kyk terwyl ek dit doen?

    • February 3, 2010 at 10:19 am

      Die voordeel van pap kuite is jy kan goedkoop skoene dra, niemand gaan dit mos sien as jou kuite oorhang nie:mrgreen:

      • 38 BB
        February 4, 2010 at 5:46 am

        Oorhang!!! Waaaaaahahahaha!!! Flitsie jy’s wragtig ‘n true ‘maak-n-plan’ boeregirl😆

    • 39 BB
      February 4, 2010 at 6:55 am

      Og sorry man Skoortjie😳 didn’t want to hurt you…😦
      Nee wat🙄 ek gee op!! KUIT-oefeninge tydens Egoli?!😯 Well, ok – dalk as jy sal staan en kyk kan ek jou help… het jy ‘n trappie naby die tievie? of ‘n lae bankie?
      Staan daarop met die bal van jou voet – dis tone en die voorste helfte van die sool…
      Voete langs mekaar – tone mooi vorentoe like so: ↑↑
      Ok, laat sak die hakke laer as die oppervlak waarop jy staan en stoot jouself weer op tot op die bal van jou voete sodat die hak hoër as die oppervlak is waarop jy staan.
      Doen 50. Stop. Ontspan.
      Draai die tone dat hulle na mekaar kyk – bly op die bal van jou voete like so: / \
      en laat sak die hakke en lig op en laat sak en lig op…
      Doen 50. Stop. Ontspan.
      Draai nou die tone uit like so: \ / en laat sak die hakke en lig op.
      Doen 50. Stop. Ontspan.

      Begin weer voor: | | 50. / \ 50. \ / 50. Ontspan…
      en nog een keer: | | 50. / \ 50. \ / 50.

      Tada!! Egoli is nou klaar:mrgreen:

      Doen elke 2de dag 3 keer per week.
      Teen Desember het jy die mooiste kuite ini dorp!!

  14. February 5, 2010 at 6:15 am

    Gistraand ne BeeBee, toe vat ek 10 slabs tjoklit. Toe sit ek 5 op mekaar links, en 5 op mekaar regs.

    Toe doen ek daai goete vir my kuite. Maar toe ek by 14 kom, toe smelt die eerste slabs. By 39 toe staan ek gelyk met die vloer, met lopende uitpeul tjoklit links en regs van my voete. Hel jong, ek het net daar neergeval en begin lek.

    Seker die dat ek vanoggend niks voel of die kuite iets gedoen het nie? My bo-arms wel – die lekkery was soos push-ups doen!!!

    • 41 BB
      February 5, 2010 at 7:15 am

      Niks fout met mooi boarms nie Skoortjie – ek sal annerdag my biceps oefeninge plaas – en dalk ‘n fototjie ook – hmmm🙄 dalk nie… wil nou nie die b(l)oggers op hol jaag nie:mrgreen:


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


January 2010
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: