15
Feb
10

You are my Sunshine…


~ ♥ ~

You are my Sunshine, my only Sunshine, 😆

 

you make me happy :mrgreen: in special ways… 😉

~ ♥ ~

 

Oh, don’t you know Dear, how much I l♥ve you, 😕

 

…you almost drowned me on Valentine’s Day!! 😯

~ ♥ ~


11 Responses to “You are my Sunshine…”


  1. February 15, 2010 at 9:32 am

    Net vir jou my lief x so bevoorreg om saam met jou te kon wees x dankie dat ons die dag kon deel xxh

  2. February 15, 2010 at 2:03 pm

    Nou voel ek sommer lus om ook saam te sing…!!

  3. February 16, 2010 at 5:22 am

    ONTHOU…. SOGS is gevaarlik 😆

  4. 9 die skim
    February 16, 2010 at 9:46 am

    hi beeps was julle bietjie stout , sien dit nie op die pics ??

  5. 10 BB
    February 16, 2010 at 9:58 am

    Stout? 😕 Ekketjie?? 🙄 Nee heng Skim, 😯 ek is seker dié mees kuise girl wat ek ken!!! 😳

  6. 11 BB
    February 16, 2010 at 10:26 am

    Sien – die H3 het geskree : “WAAAAAAAAAAVE!!!” – toe draai ekke maar om en waai vir hom :mrgreen: – maar hy’t nie teruggewaai nie – net grootoog soos ‘n mal mens oppie strand tekere gegaan 😯

    …meantime het daar een moerawiese kolos van ‘n brander uit daai vervlakste muur ontspring, wat die hele bevolking van New Delhi binne ‘n oogwink sou kon uitwis…

    It’s EXACTLY at that moment that I turned around – and faced the tsunami of all waves!!!
    Letterlik die hele bleddie golf ingesluk!!!

    Ek het soos ‘n blaasoppie gelyk!!! 😳


Leave a reply to Chaos Cancel reply


February 2010
M T W T F S S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728

Archives

Blog Stats

  • 186,337 hits