14
Jun
10

WIN A VUVUZELA!!


 

ATTENTION  all  S O C C E R F A N S !!

WIN your VERY OWN VUVUZELA!!

 

 

?? HOW??

 

 

Write your winning caption for the cartoon above ↑ and

WIN

the very FIRST officially surgically  removed Vuvuzela!

(slightly bent)🙄

BUT fully disinfected and sterilized!!

 

😯

 

Headline News:

Doctors around the country are advertising FREE removal of your VUVUZELA

in exchange for your ticket to one of the games!!:mrgreen:


28 Responses to “WIN A VUVUZELA!!”


  1. June 14, 2010 at 9:21 am

    LOLOL Beeps!

    Alhoewel ek laaik van die gees kan dit nogal te veel raak. Dit sal eventually dood gaan… net nie nou binne die volgende 6 weke nie! 😕

    • 2 BB
      June 14, 2010 at 10:05 am

      En??? Gaan jy nie probeer om een te wen nie Girl?? Toe!! Skryf daar vir ons ‘n passende onderskriffie virrie prentjie, man!!
      Ek seg altyd if you can’t beat them…. arrange to have them beaten:mrgreen:

      • June 14, 2010 at 10:33 am

        Okay, ekke sal bietjie dink……

        Ek laaik dit as die crowd dit saam speel, laat dit soos ‘n bye nes klink… nie die verlore een-een wat ek op straat hoor nie! 😛

  2. June 14, 2010 at 10:17 am

    Nee dankie, ek wil nie ‘n Vuvu wen nie, nie eers een present hê nie – daar is reeds flippin twee in my huis en dis NIE myne nie!

    • 5 BB
      June 14, 2010 at 10:50 am

      Ja maar hierdie een isse VERSAMELAARS item – hy kan miljoene werd wees eendag – moet hom net nie blaas nie… Flitsie waarsku juis teen TB daar by hom : http://www.flintstoned.co.za/?p=430😆

  3. 6 OOM KASPAAS
    June 14, 2010 at 11:05 am

    Dankie mevroutjie maar ek wil nie die kompetisie wen nie – het die naweek reeds die lotto gewen – n hele R 8.50 ( het R 30 gespeel ) – te veel wen is nie goed nie

    • 7 BB
      June 14, 2010 at 12:44 pm

      🙄 Oom het nie dalk ‘n seun by name Slinger nie??

  4. June 14, 2010 at 12:23 pm

    Dankie, maar nee dankie vir die vuvu, maar ek sal saamspeel.

    “Madam, I think this is proof enough that your husband is straight.”

  5. 9 krista
    June 14, 2010 at 5:21 pm

    “Ons moet DIE doen voor ons kan snip-snip . . . ek belowe na die proktologiese ondersoek sal jy nie eers die snip-snip voel nie . . .”

  6. 10 PlaasJuppie
    June 14, 2010 at 5:22 pm

    Ek bied aan om enige vuvuzela manually te insert.

    Skakel 0800-drukdit

    Mediesefonds tariewe gehef. Afslag vir kontant

    • 11 BB
      June 15, 2010 at 5:19 am

      Waaaaaaaahahahaha!!! Sal jy kaartjies vat in ruil??:mrgreen:

      • 12 PlaasJuppie
        June 15, 2010 at 6:01 am

        Net as dit van daai lekker goewerment soustrein kaartjies is

        • 13 BB
          June 15, 2010 at 6:28 am

          Grrrrrrrrrrravy NJAM! Heits!! Gepraat van – is oxtail die naweek oppie kaarte? Hoe lyk die aptyt??

          • 14 PlaasJuppie
            June 15, 2010 at 8:25 am

            Ek kan regte vleis bekostig. My dokter sê benevleis is sleg vir my gesondheid.

            • 15 BB
              June 15, 2010 at 11:45 am

              😦

  7. 16 krista
    June 14, 2010 at 5:23 pm

    “Sjoe. maar ons IS uptight!”

    PS: EK wil ook nie die vuvuzehol hê nie, ek speel net saam . . .

    • 17 BB
      June 15, 2010 at 5:20 am

      As jy so aanhou gaan jy wen!!! En dan kan jy jou eie proktologiese ondersoekie uitvoer😉 (ek hoop dit beteken om te check of die mangels infect is of soiets…🙄

      • 18 Krista
        June 15, 2010 at 8:57 am

        Mens kan seker die mangels van daar af sien, ja . . . as jy ‘n sterk genoeg spotlight het . . .😉

  8. 19 OOM KASPAAS
    June 15, 2010 at 5:21 am

    Nee, Slingervel boer net so neffens my ( hy boer met babers, nie n ou wat hou van doodwerk nie, sit op die damwal en kyk of sy boerdery nog vlot loop – my seuns is Assegaai, Kettie en dan die oudste , Knopkierie – die laatlammetjie is Stokkie ( as hy n Aussie was, was dit Boomerang ) – weet nie waar kom Mevrou Kaspaas aan die name nie !

    • 20 BB
      June 15, 2010 at 6:25 am

      Mev Kaspaas loop seker nog kaalvoet ini kombuis rond ook🙄 probably hoogswanger daarby:mrgreen:

  9. June 15, 2010 at 9:09 am

    Ag julle oukies… just live with it! Helpie om te kerm en kla nie, dit gaan nie weggaan nie.

    • 22 BB
      June 15, 2010 at 12:04 pm

      DMi – ek is seker een van dié mees fanatiese sokkerondersteuners in hierdie kringetjie – (ek kyk actually sokker al is dit nié world cup nie…) maar wee’ jy wat mis ek?? Die gees – die toeskouers se gesingery – die olé en die chants – die massavertoning van stemme… daar’s NIKS daarvan nie – ALLES word verswelg deur die VUVU. Ek loop beslis nie en mope en moan en kik en kerm daaroor nie, maar daai stadions vol spirit (die Engelse brassband o.a.). FNOK tog! Blaas die ding tydens ‘n goal – is cool met my, maar 90 minute aanmekaar, jy kon gewoonlik toe-oë aan die skare hoor wie speel, for crying in a bucket. Dit vat vir my die hele karakter van die MENS daaruit – voices en hande wat klap etc… ‘n VUVU het geen karakter nie – en ‘n miljoen VUVU’s het nog steeds netso min daarvan.
      Maar ja, ek live regtig met dit. Gaan steeds nie oral loop en teem nie. Is net soos dit is… vir my.

      • June 15, 2010 at 1:30 pm

        Amen BB!!

      • June 18, 2010 at 5:28 am

        Sien, dis maklik, hehehehe

  10. June 15, 2010 at 9:19 am

    Mr. Brown , you seem to be correct, incredible suction. Remarkable!

  11. 26 Andrew
    June 18, 2010 at 7:41 pm

    Hulle moet vuvuzelas van silicon maak dat die liggaam dit nie verwerp nadat dit ingedruk is nie.

  12. 27 Andrew
    June 18, 2010 at 7:50 pm

    O ja, wat het gebeur met ons span vanmiddag BB? Holy smokes maar dit was weird. 1 – 0 teen Servia? Het ek gedroom of dalk te veel gedrink of iets?

    • 28 BB
      June 21, 2010 at 6:55 am

      Oits Andrew!!😦 wag laa’k eerder gaan blog oor my algemene indrukke oor hierdie (en ander flatertjies en hoogtepunte) van die naweek.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


June 2010
M T W T F S S
« May   Jul »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: