Net een woord: HIMMELSWILLEN!!!
Oh, ja – ek het nog een: “MESUT“
(dis my pet-gecko teen ons stoepmuurtjie se nuwe troetelnaampie – wat, terloops, meer opwindend is om dop te hou as wat hierdie wedstryd was. Hy ontwaak ook soms uit sy slapie en het nou die Sondagmiddag 3 gogga’s gevang – 2 meer as wat sy naamgenoot in die Duitse span kon optower 🙄 en gee my dus meer geleentheid om “TOR” te skree as wat ek die afgelope twee weke kon doen 😦 )
Het ek al gesê: HIMMELSWILLEN!!!
Oh, ja – Sondag is dit teen Engeland 😯
Mag ek dit maar weer sê??? 😕
HIMMELSWILLEN!!!
Hanz!….HANZ!!!
Jawohl Herr Käpitan?
Get ze pantzer ready. Ve attack ze English on Sunday…und Hanz
Jawohl
Telephone ze boertjies and ask zem for some tipz, zy know how to kick ze English asses.
he,he,he,he!
♪♫ I kôm frrrrôm Djermanie I am so pRRRRoud of me – mein name is FRITZ!!!♫♪
Ek gee nie om as hy die boertjies bel nie solank daai sin nie begin met:
“Ve are Sinking” nie!!! 😯
I will support Germany for this game my Love xh
Sep Blatter is ‘n ou blerrie dik tril. Vandag was weereens ‘n bewys dat die geblykte stuk gemors moet terug gebore word in sy ma se heupe in … toe sy nog gebly het in die air-conditioned flat wat sy destyds gedeel het met Malema se toordokter. Hoekom word tegnologie nie gebruik in die ref se beslissings nie?!
Nie dat dit saak maak nie …
*victory dance*
😆