27
Jul
10

Is Kay-Lula (f)lying??


Since Thursday, 22nd July…

(my spirit was still soaring high)

we’d planned a trip to ol’ Cape Town –

by now I’m left with just a frown…

🙄

Have tried so hard and did our best

But Kulula’s helped us fail the test

To see how patient we could be

We’ve lost all hope to see the sea!!

😯

Phonelines out, system down… declined

We’re running out of precious time!!

The prices keep rising – don’t understand

Since last week it’s been 400 Rand!!

👿

Now, IF per chance someone who cares

About content customer affairs –

A Kulula-samaritan perhaps who’ll take pity

To help us fly to the Mother City

From August the 6th until the 8th

We might keep hope and our good faith…

If, better still, we could dream to spend

Our weekend in the Protea (President)

We’d even be satisfied beyond belief

To not being dished out Chicken or Beef!!

😉

Now, Kay-Lula says : “Flying should not be a drag”😆

Well, this time, it seems, I won’t be packing a bag…😕

😦

Sign-ons to kulula.com – countless

Booking (same) Holiday package online – at LEAST 4 times!!

Phone calls – plentiful

Holding for assistance – tirelessly

Cut offs – 8 out of 10

Through to Contact Centre – ONCE!!!

Promises to call back – ONE

Call backs – NONE… yet

😦


19 Responses to “Is Kay-Lula (f)lying??”


  1. 1 CHAOS
    July 27, 2010 at 1:34 pm

    Amen !

    • 2 BB
      July 27, 2010 at 1:39 pm

      What??😯 No swearing? No muttering? No grumbling?
      Thát’s mighty gracious of you!😉

  2. July 27, 2010 at 1:51 pm

    I was playing with the ideas to look for tickets as well. Luckily I couldn’t decide between flying or driving. I am still clueless.

    • 4 BB
      July 28, 2010 at 5:05 am

      Nee heng Xena!!😯 dis te vêr virre naweek!!

      • July 28, 2010 at 8:23 am

        😆

        Wil darem nie Kaap toe ry vir n naweek nie.😉 Kulula vlieg mos ook Durbs toe.

  3. July 27, 2010 at 2:43 pm

    You are taking this quite well – I would have exploded by now and hopefully one of the small fragments would have found a way to CT. Good luck.

    • 7 BB
      July 28, 2010 at 5:06 am

      Ready to explode Charms… jy sal nie GLO what’s next…👿

  4. 8 PlaasJuppie
    July 27, 2010 at 3:50 pm

    Probeer die vlugte alleen boek, dan gaan jy later in en edit net die details. Ek sukkel altyd as ek ‘n vlug en kar saam boek, maar apart het ek nooit probleme nie

    • 9 BB
      July 28, 2010 at 5:08 am

      Dis str*nt! As die fasiliteit daar is om die full booking te doen, moet hulle dit kan handle😕 Jou stelsel werk tog ook so? En myne beslis ook. Ek kan nie vir my (betalende) gebruiker sê – doen die goed apart en dan ‘edit’ jy later die spul nie… hulle sal my friggin’ fire👿

      • 10 PlaasJuppie
        July 28, 2010 at 5:11 am

        Sure. Ek hoor jou.
        So do you want the tickets or not?

        • 11 BB
          July 28, 2010 at 5:32 am

          Ek MOET die tickets kry – en ongelukkig moet ek die package neem, want dis wat die budget toelaat… maar soos ek seg – jy wil nie die jongste hoor nie…
          Na ons epos aan hulle kry ons ‘n mail terug…
          (onthou, ons het vir hulle die oorspronklike “Quote” wat ons OP HULLE SITE gekry het ook gemail:
          6-8 Aug!!, verblyf, kar en prys (±R3500) in Total, ja!! Bargain, sien??!!

          Raai wat kry ons laat gistermiddag van ‘n ‘customer service consultant’ terug?
          ‘n vriendelike Epossie – sy’t vir ons ‘n package kon reël van 5!!!-9!!!Aug teen die verstommende bargain-price of : R9000+!!!!!
          GOEIE GENUGTIGE hemel!!!
          Wil jy vir my sê sy’t ons mail actually geLEES?? Of het sy eie inisiatief gebruik en besluit ons kort dalk 2 xtra daggies verlof???
          What the…. ???

          • July 28, 2010 at 6:48 am

            Bwahahaha, sorry , ek moes lag.
            Gister by die bank amper een om die nek beetgekry. Sy kan bly wees daardie bulletproof glas was tussen ons!
            Ek cash petty cash cheque vir werk Sy moet bel om te confirm met een van die direkteure. Ek wys aan haar uit dat die een op vakansie is, iewers op sy yacht in die middelandse see. Ek gee jou een raai watter een probeer sy bel…. vir 10 minute lank!

  5. July 27, 2010 at 8:58 pm

    Kry mens enigsins nog bevrediging? Verbruikers bevrediging? As jy goeie diens lewer sal almal jou met agterdog bejeen. Maar hoekom laat ons dit toe?

    O,ja, want niemand gee om nie. Solank daar geld gemaak word.

    • 14 BB
      July 28, 2010 at 5:23 am

      Solank die meerderheid peeps verleë is oor daardie diens, Olga… bestel ‘n ding op ‘n Amerikaanse website (mededinging is enorm!!), transaksie gaan one-time deur; versending word binne 4 ure bevestig en pakkie is 5 dae later by jou voordeur!!
      Ek probeer al langer as dit 2 kaartjies bespreek op Kulula – toe’s die pakkie van die VSA al AFGELEWER!!!
      Vra nou maar een van ons CD shops om vir jou ‘n cd te kry – of probeer by ‘n skoenwinkel organize dat ‘n ander tak jou grootte na daardie tak toe stuur🙄 somehow is dienslewering in hierdie land ‘n vloekwoord of net non-existent in ons woordeboek.
      Sien die US company weet ek het hordes ander keuses. Selfde geld in Europa – daar is net soveel ander wat wedywer vir my ‘belegging’ – maar tussen die paar wat wel beskikbaar is (Oros, Last-Time en Kulula) het ek maar altyd dié een verkies… net jammer hulle is vas oortuig (nee, hulle wéét) dat daar wel ander kliënte sal wees – doodtevrede met die feit dat hulle ‘darem’ beter is as hulle kompeteerders.
      OITS!!

      • July 28, 2010 at 11:22 am

        Ek weet, saterdag by Edgars Sandton, daar is spedifieke 3pc suit wat ek like, onderbaadjie nie in my size. Roep mannetjie nader en vra of hy een van die ander takke kan bel vir size… sorry, hulle switchboard kannie uitbel nie… ek het uitgebars van die lag, my kop geskud en geloop. Nogge sale down the drain.

        • 16 BB
          July 28, 2010 at 11:46 am

          Jy MOET dit deurgee aan hulle Hoofkantoor DMi – dis AL hoe hulle bewus gemaak kan word van hulle swak diens op laer vlakke! Dis wanneer jy NET daar staan en die nommer vra en van jou selfoon af bel – en daarop aandring dat die ‘mannetjie’ op JOU telefoon aan sy hoofkantoor verduidelik.
          Maar my MAGTIG! Dis seriously verregaande!!👿

  6. 17 CHAOS
    July 28, 2010 at 9:21 am

    Bespreking gedoen – deur BB – maar dit blyk daar is nou n ekstra kaartjie – wink xh

  7. July 28, 2010 at 10:05 am

    Hi there,
    Please contact Nazley at our customer care on 021 936 9053
    We’d like to try help you!

    Thank you,

    • 19 BB
      July 28, 2010 at 11:00 am

      We’re ALMOST beyond help, dear Nazley🙄 HELP?? Now Kulula provides marriage/relationship councelling too???:mrgreen:

      But I’ll take you up on your kind offer anyway. Thanks!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


July 2010
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: