24
Aug
10

Ode to (s)Elf…


A wise old owl sat on an oak;

The more he saw the less he spoke –

The less he spoke the more he heard,

Why can’t I be more like that wise old bird?


12 Responses to “Ode to (s)Elf…”


  1. August 24, 2010 at 6:13 am

    eerder… Why can’t we all be like that wise old bird?

  2. August 24, 2010 at 6:17 am

    ‘n Ou, ou rympie waarmee ek grootgeword het… net jammer ek het nooit die les geleer nie.😳 Pragt.ige foto

    • 3 BB
      August 24, 2010 at 7:32 am

      Dankie Anna – Jacobsbaai, 15 Aug 2010. Ek het ‘n klippie in die baai gegooi vir iemand spesiaal – en toe ons deur die dorp uitry grootpad toe ‘n oomblik later was hy net daar… ek het uitgeklim en hy het doodluiters bly sit. Sulke moments is somehow eie-wêreld-oomblikke, nê? Moeilik om te verduidelik – en half oorbodig/onnodig ook… ek is bly ek kon hom só vasvang – ‘n visual memory om te bêre in my onthouboksie.

  3. 4 ELF
    August 24, 2010 at 6:19 am

    Ek ken daardie aalwyne, agitektuur .. en my hart voel tuis, want dit is waar dit hoort. And the owl .. I probably know too well .. it sometimes lives in my mirror. x

    • 5 BB
      August 24, 2010 at 7:25 am

      I renamed the post – like i intended it in the first place… jy weet mos Elf, jy weet. x

  4. 6 madeleburger
    August 24, 2010 at 7:34 am

    Ja! Ons is nou besig in die bybelstudie om te probeer om beter te LUISTER. Dalk moet ons by die wyse ou uil gaan leer!!!!

  5. August 24, 2010 at 7:56 am

    By my vorige woning het ek ook so groot Reuse-ooruil gehad wat in die aande op my dak kom skree het. Pragtige geluid, maar moes die kat binne hou… Om die kat te beskerm en nie die uil nie:mrgreen:

  6. August 24, 2010 at 9:32 am

    Voor ek die kommentare gelees het, het ek Jacobsbaai herken. Daai plek het my heel gemaak toe my hart op sy stukkendste was, maar dis ‘n ander storie.

    Wyse woorde, BB.

  7. August 25, 2010 at 6:03 am

    nou weet ek ook waar kom oupa uil se wysheid vandaan.

  8. August 25, 2010 at 6:19 am

    Ek dink ek moet ook see toe trek… seker iets in die soutlug wat die mense so wys maak.

  9. 11 CHAOS
    August 25, 2010 at 1:19 pm

    …klippie in die baai gegooi ??? xh

    • 12 BB
      August 25, 2010 at 1:40 pm

      Ja my Love – nie joune nie. Joune lê op die vensterbank langs die kers.🙄 Sal ek nou jou klippie ini baai gooi, hm??


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


August 2010
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: