09
Nov
10

I Fear


 

I Fear What You Must Think Of Me

When You Don’t Think Of Me At All

When All You Think When You Think Of Me

Is Nothingness To Recall

 

I Fear What You Must Say Of Me

When You Don’t Talk To Me At All

When All You Say When You Talk Of Me

Is Meaningless Jabber Et Al

 

I Fear What You Must See In Me

When You Don’t Look At Me At All

When All You See When You Look At Me

Is Blindness Backed Up ‘Gainst The Wall

 

Oh, That I Could Be Blind Again
Shortsightedly Sublime
Not Notice That The Lion’s Den
Is Really The Lion’s Confine
If Blindness Harbours Harmony
And Vision Harsh Reality
And Sight Creates Real Jeopardy

Why Is It That Which I DON’T SEE

Feeds The Greatest Fears In Me?

 

 


17 Responses to “I Fear”


  1. November 9, 2010 at 10:08 am

    Sjoe BB… jy mag maar! En so baie, baie waar. Ons vrees so baie dinge wat nie tasbaar is nie, en so baie dinge wat onbekend is.

  2. 2 CHAOS
    November 9, 2010 at 11:04 am

    xxxxx

  3. November 9, 2010 at 12:06 pm

    WOW! BB en woorde… wat ‘n kombinasie!

  4. 4 ELF
    November 9, 2010 at 4:51 pm

    Iets hierin herinner my aan die stem van die wind .. weet nie hoekom nie. Beautiful. x

  5. November 9, 2010 at 7:55 pm

    dont we all fear indifference????

  6. 6 ELF
    November 9, 2010 at 9:15 pm

    Me again (en ek dwaal af): Daardie ding van FEAR (False Evidence Appearing Real) = pfffft! Fear is a reality for the individual experiencing it, perceiving it as something concrete.

    Ek wens net mense wil leer om ander mense se vrese te respekteer .. en in hul eie lewens die vryheid van die afwesigheid van so n vrees te waardeer. Hulle weet nie wat hulle het nie ..

    • 7 BB
      November 10, 2010 at 5:24 am

      “…die vryheid van die afwesigheid van so ‘n vrees te waardeer…” – een van dié mees profound truths wat enigiemand in ‘n lang tyd in woorde vasgevang het…
      Elf, dis presies netsoos jy dit nou daar gewhisper het… hulle weet nie wat hulle het nie…😦
      En Elf… ag jy weet mos maar… x

    • November 10, 2010 at 6:20 am

      Stem saam Elfie…

      Fear is a vital response to physical and emotional danger—if we couldn’t feel it, we couldn’t protect ourselves from legitimate threats.

      Mag die monsters terug kruip na die donker, want onthou jy is ‘n kind van die lig! En jy IS liefde x

      Stongs xx

  7. November 11, 2010 at 6:15 am

    Wee jy BB, hierde pas ook o mooi vir my by vandag, Herinneringsdag. Id dit ni maarwaar geweld en oorlog en haat baie keer hul oosprong ht nie? By vrees?

    • November 11, 2010 at 6:15 am

      Good golly… Is dit nie maar waar…

  8. November 11, 2010 at 6:43 am

    BB, wat word van al jou gedigte? Hier is gedigte wat ek weer kom soek, dan het dit verdwyn???

  9. 12 hx
    November 11, 2010 at 3:03 pm

    Dit is stunning!! Ek het ‘n link op my fb profile gesit. Regtig wonderlik! Well Done!

    • 13 BB
      November 12, 2010 at 3:53 pm

      Thanks Hx! Much appreciated!

  10. November 14, 2010 at 4:11 pm

    The only fear we really have to fear is the fear for fear itself🙂

  11. November 16, 2010 at 9:39 am

    ** Ping **

  12. 16 Ding
    November 16, 2010 at 3:42 pm

    Jong ja, sou Ding nou hier reken solank die vrese nog by jou teenwoordig is, hoef jy nie te bekommer nie; dan is jy nog op die regte pad. Ding reken in Ding se klipsit dat, as jy nie meer die vrese het nie (of net vrees self vrees), dan is dit klaar te laat, want die volgende stap is dat jy self nie meer omgee oor jouself (of soos die ou mense sou sê jou naam my kind), jou menswaardigheid, nie. Jou vrees hier verwoord, reken Ouding, is omdat dit vir jou werklik saakmaak dat in jou handel en wandel, dit so moet wees dat die ander persoon nog genoeg moet kan omgee en nie net glad nie meer omgee nie.

    Maar wat, dan ook: Ouding sit gewoonlik die pot HELEMAL mis ten einde Ouding se klip raak te sit, hehe…

    • 17 BB
      November 17, 2010 at 4:44 am

      Jinne Ding – jy raak tussen die lyne diep dinge aan – op hierdie tema en sommer ‘n heel ander onderwerp ook…
      solank dit saakmaak, Ding, maak dit saak, ja.
      Dankie Ding – vir verstaan – al verstaan ek dit nie self aldag nie😕


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


November 2010
M T W T F S S
« Sep   Dec »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: