08
Feb
11

Lank, Lank Gelede…


 My 1ste Verjaarsdag…

8 Februarie 1966

Ek maak hierdie jaar wense bymekaar…

Gee vir my jou mees oorspronklike beste EEN wens

wie weet – dalk is joune dié een wat vir my waar word in hierdie nuwe lewensjaar?

EN…

Ek is ‘n sucker vir Cupcakes!!

Watter spesiale geur/kombinasie sou jy vir my voorsit?

 


23 Responses to “Lank, Lank Gelede…”


  1. February 8, 2011 at 5:43 am

    Hugs to you. Van Ma, mA en natuurlik die eMily!

    xxx

    • 2 BB
      February 9, 2011 at 5:20 am

      Dankie my M3’s!! x

  2. February 8, 2011 at 6:56 am

    Liewe BB!! Hierdie jaar jou beste jaar ooit wees! Mag jy soveel gedigte skryf dat die uitgewers in lang rye voor jou deur staan!!! Mag die sangers ophou sing, tensy hulle ‘n BB-song sing!! Mag jy BAIE vriende hê. Mag jy ‘n wonderlike verhouding met ons Here hê. Mag jy elke dag SO GEBLESS wees, dat jy nie weet wat om met al die blessings te doen nie!!

    • 4 BB
      February 9, 2011 at 5:19 am

      Thanks Mad-Edel! LOL @ gedigte! Oits Girl, ek rym, ekke dig nie😳 Dankie vir jou blessings! Ek vat al die blessings wat ek kan kry!!

  3. February 8, 2011 at 7:08 am

    hi biebs.
    Mag dit n gr8 jr wees.
    Ek sou jou n tjoklit cupcake met aarbei versiersel gegee het.

    • 6 BB
      February 9, 2011 at 5:18 am

      Any friend of chocolate is a friend of mine😉

  4. February 8, 2011 at 8:08 am

    Happy Happy b’day my mede aquarian. Daai dag is nie so lank gelede as wat jy dit maak nie😆
    My wens is dat jou jaar so geseënd sal wees, dat jy sommer net BB kan bly. O ja, en ek hoop al die skilpadjies broei uit!

    • 8 BB
      February 9, 2011 at 5:16 am

      Wat kan ek sê DMi – birds of a feather n-all-n-all:mrgreen:
      Ek kyk elke aand my nes… (ek’t vergeet om te sê die Ouvrou het verlede week nóg ‘n gat gegrou en omtrent netsoveel eiers daarin gedeposit as die ander een😯 )
      As ek vir Carl of Spyker naby haar kry slat ek hulle g@tte aanie brand!!! Dis nou lekker, maar dis nou klaar!!👿😆

      • February 9, 2011 at 6:26 am

        😆 … en jy sit met die werk…

  5. February 8, 2011 at 2:11 pm

    Baie baie geluk met jou verjaarsdag. Wat ‘n kostelike foto! My wens vir jou die jaar – Ek hoop jy kan aan die einde van die jaar sê ‘Ek lewe my gat af’ 😆

    Oe ja, en my voorstel vir jou cupcake – http://www.angelscupcakes.co.za/wp-content/uploads/2010/10/20101001_IMGP04091.jpg

    • 11 BB
      February 9, 2011 at 5:08 am

      Oh HEAVEN!!! http://www.angelscupcakes.co.za/ is DIVINE!!
      LOL @ ‘gat af’, Charmpie! Ek probeer hom ook bietjie afwerk… swaartekrag isse b!tch😳

  6. February 8, 2011 at 2:37 pm

    Jinne – jy’s ‘n fraaie, mooie ou dogtertjie!

    Ek wens vir jou dat net die wense wat jy wens, wat goed is vir jou, sal waar word😉

    ‘n Waatlemoenversiersel cupcake vir jou!

    • 13 BB
      February 9, 2011 at 5:04 am

      Ek looooooove you oorspronklikheid van die waatlemoen-icing! KaPOW-WOW! Dit kán nogal seriously awesome wees! Ek wérk aan daai waarword, dankie ☼’s!!

  7. February 9, 2011 at 4:46 am

    Hallo BB, Ek wens ook dat die mense jou liedjies sal sing. Miskien moet jy dit sommer self begin doen! Cupcakes is pienk met daardie blink balletjies op en ‘n versiersuiker rosie. Ek gee graag een. Het jy al my ander pakkie ontvang?

    • 15 BB
      February 9, 2011 at 5:03 am

      Ooooooeeeeee (G)Og! Ek sing, Girl, ek sing! en vanaand begin ‘n groot nuwe adventure vir my… sal annerdag vertel😉 – ek gaan die H3 vandag moet remind om weer Posbus toe te gaan!! Ek kannie wag vir my surprise nie!:mrgreen:

  8. 16 CHAOS
    February 9, 2011 at 8:19 am

    ….ek wens net dat ek vir altyd in jou lewe mag wees – dis al xxx

    • 17 BB
      February 9, 2011 at 10:41 am

      ♫♪ I’ll be your Forever-Girl – from now until eternity
      I’ll be your Forever-Girl – my love for you will burn in me
      I’ll be your Forever-Girl – til eternity is through
      and
      even when forever ends – I’ll still be loving you ♪♫

      Ek sal vanaand vir jou die res sing😉

  9. February 9, 2011 at 9:01 am

    Oops, vergeet ek van die cupcake.
    Ek sal vir jou ‘n sjokolade cupcake bak, met stukkies caramel in. Die versiersuiker sal sjokolade en koffie wees met ‘n peppermint crisp oor gerasper.

    • 19 BB
      February 9, 2011 at 10:44 am

      YUMM!! Ek love choc! Ek looove caramel!! En koffie!! En Peppermint Crisp is heel waarskynlik steeds my alltime favorite snack-choc-bar oppie rak!!

  10. February 17, 2011 at 1:25 pm

    Jippieeeee!!!! die voordeur is weer oop!!!:mrgreen:

    • 21 BB
      February 17, 2011 at 2:02 pm

      Dis die agterdeur, Mad-Edel… maar jy’s sooo welkom – dis juis my oooooouuuuuu vrinne wat by die agterdeur kan inkom😉

  11. 22 Krista
    February 17, 2011 at 5:51 pm

    Wat van ‘n secret-Lindt-filling special Woollies filling in the middle death by chocolate cupcake?

    • 23 BB
      February 18, 2011 at 4:48 am

      Wat van : jy ken my soooooooooo goed??? Whatta way to ‘go’?!:mrgreen:


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


February 2011
M T W T F S S
« Jan   Apr »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: