Archive for the 'BB’s World Cup 2010' Category



28
Jun
10

Eins… Zwei… Drei… – Juchei!!!!


ok, ok… VIER dann :mrgreen: maar die Engelses gaan hulleself nog tot die volgende WC oor hulle doel (jipjip dit WAS beslis ‘n doel) besk-eeehhhhmmm-yt – en praat van spanmoraal en demotivation en en en… – maar ons het teen daardie tyd slegs 2:1 voorgeloop en hulle kon ná halftyd seker maar darem (wêreldklas span wat hulle is) die nodige effort ingesit het om dit te bewys.

En toe…. NIKS. Nada. Zilch. Nuttin’… Moraal? Het Prestik moraal nodig om te function? 🙄 Nee wat.

Wat seg jy vandag virre Engelsman as jy hom raakloop??

“Chicken of Beef, Sir?” :mrgreen:

Die verskil was nié moraal nie. Die verskil was spanspel. Die Duitse seuntjies het ons mooi gewys hoe. Löw se afrigting en filosofie m.b.t SPANSPEL. Hy sal jou in die (regte) posisie laat speel wat hy goeddink en jy sal daardie posisie aanneem asof jy nog altyd graag daarin wou speel. Nie oor jy moet nie. Oor jy kan. En oor jy WIL.

Die Engelse span wou nie, (kon nie? 😕 ) dieselfde doen nie. Elkeen op sy eie mishopie gesit en kraai. Soos ‘n spul o/6 Bulletjie-rugby spelers aka “Maar EK wil die dlie dluk!!!”. Jy voel jy moet heeltyd rondkyk om te sien of daar nie iewers ‘n span mamma’s langs die veld op en af spring en die ander kinders op die veld skel nie (ongeag of dit opponente of spanlede is). Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag 😉

Anyways, where were we?? 🙄

Oh yes! Poldi said it himself after the match: Roughly translated: “We realized we had to become a bit more calm, a bit less arrogant (die match teen Serbië het hulle beslis gewys dat voortvarende jeug jou grond toe kan bring) and therefor more solid as a team.”

En dit, Allermooistes, is dit. Plain ‘nd simple. Prestik.

Gepraat van Prestik… Aijaijaijaijai!!! David, David, David… (Becks) – wat is dit tog met die kougomkouery, hm?? 🙄 Taai toffie gewees, huh?? Ek sien hy’t hom óf ingesluk hier teen die einde óf hom in sy oor gedruk (of wherever else hy ‘n gatjie kon kry…), want die spoegspattende lusvolle kouery was meteens iets van die verlede. Arme man was ‘n paarkeer op die groot skerm – daar kon mens nou duidelik sien, dat stres ook ‘n verouderingsfaktor is… 😯 Mick Jagger daarenteen laat nie dat sokker hom onderkry nie – heng, as sex, drugs, ‘n rock & roll hom nog nie 6-foot under het nie, gaan die Engelse sokkerspan beslis nie nog meer skade kan aanrig nie. OITS! Net ‘n ma, nê…. ok, of ‘n jong voornemende (skatryk) weduwee kan daai gatsiggie liefhê 😉

Anyways – grappies op ‘n stokkie. Euphoria is ‘n lelike ding :mrgreen: – en nou’s dit ‘ons’ teen die blou en wit van Argentinië 😯 Daai manne gaan NIKS op ‘n skinkbord aanbied nie – en daar loop lava deur die are – is mos Latino’s ‘n all ‘n all – (my Helge staan nogal redelik vierkant square agter hulle – kwansuis sy latynse bloed :mrgreen: ) – maar ja, as ek so na die wedstryd tussen Argentinië en Mexiko gekyk het, kan ons dalk net met ‘n bietjie moeite (en ja, geluk) tog nog seëvier.

 

SCHLAND!!

 

Advertisements
25
Jun
10

‘Schland – Ghana – Himmelswillen!!!


Net een woord: HIMMELSWILLEN!!!

Oh, ja – ek het nog een: “MESUT

 (dis my pet-gecko teen ons stoepmuurtjie se nuwe troetelnaampie :mrgreen: – wat, terloops, meer opwindend is om dop te hou as wat hierdie wedstryd was. Hy ontwaak ook soms uit sy slapie en het nou die Sondagmiddag 3 gogga’s gevang – 2 meer as wat sy naamgenoot in die Duitse span kon optower 🙄 en gee my dus meer geleentheid om “TOR” te skree as wat ek die afgelope twee weke kon doen 😦 )

Het ek al gesê: HIMMELSWILLEN!!!

Oh, ja – Sondag is dit teen Engeland 😯

Mag ek dit maar weer sê??? 😕 

HIMMELSWILLEN!!! :mrgreen:

 

 

 

  

22
Jun
10

Serbië – Duitsland: 11-10 = 1:0


My eerste – en LAASTE kommentaar hieroor!!

Joachim Löw – Duitse afrigter het ‘n probleem gehad… hy het besluit sy span sál sentraal aanval – daar waar Serbië se digste teenwoordigheid was (as hy ‘n rivier sou moes oorsteek, sou hy seker die plek kies met die grootste stroomsterkte). So het Serbië die hele middelveld toegestaan en die Duitsers het gewonder hoekom daar minder plek vir hulle was as in die gemiddelde duitse kelder tuis.

Gepraat van Löw (een van die ehhhhmmmm sexyste mans in dié toernooi :mrgreen: : die hartseerste prentjie van hom – so 10 minute in die 2de helfte, staan die man met sy rug gekeer na die speelveld… leun teen ‘n advertensiebord, kopskuddend bedroef en staar eerder in die grys muur voor hom vas 😦

Müller het sy bes probeer (klem op probeer) om kantlangs te speel en Özil het sy opponente gevoer met die balle, so of hy die gawe ouma is van sy serbiese spul kleinkinders…

Gepraat van Özil : sy hare was nie eers bietjie deurmekaar na die wedstryd nie… 😕

Toe Klose (bloot omdat hy fisies teenwordig was) geel en rooi te sien kry, het die duitsers gladnie meer geweet watter speletjie hulle mee besig is nie. Badstuber het (alweer) ‘n tweestryd teen Krasic verloor en die een of ander doffel het die briljante idee gehad om Lahm teen ‘n ellelange Zigic in ‘n kop-geveg te laat sy man staan (Lahm se voorkoppie raak-raak aan Zigic se borskas 🙄 ) – en dit, liewe kinders, is waar die doel vandaan gekom het – Zigic kop die bal netjies vir Jovanovic om te doel, terwyl Lahm teen Zigic se bors cuddle.

Slegte herinnering aan die Australië wedstryd: Podolski verskiet ‘n strafdoel in die 2de helfte – hel… gepraat van Podolski – as Poldi sovêr kom om die bal in die nadere omgewing van die strafgebied te kry – het die baljoggie solank reggestaan om ‘n nuwe bal vir afskop op die veld te rol.

Gepraat van strafdoel – hierdie strafdoel het ‘n bestaande rekord gekelder – dit was Duitsland se EERSTE onsuksesvolle strafdoel in ‘n Wêreldbeker spel sedert 1974!!!

Uiteindelik net na die 70ste besluit Löw om ‘n stormpie te veroorsaak – in die persoon van Cacau – wat darem ‘n windjie reggekry het, maar sonder Kroos nie naastenby ‘n storm kon voortbring nie. Dalk was Löw jammer vir Serbië en het hy vergeet hulle loop actually voor??!! 😕

Die Serbe is toegelaat (vir ons almal se bloeddruk se onthalwe) om nog twee keer die dwarslat te besoek, terwyl Duitsland soveel as moontlik geel kaarte deur Alberto Undiano oorhandig is – uit totaal ondeurdringbare redes – dalk het hy gedink dat hy almal moet uitdeel wat voor die wedstryd in sy sak geprop is – voel-voel so in sy sak – aaaaaaaahhhhhhhh – daar’s nóg een!! Hmmmm – vir wie sal ek hom gee??? Dorftrottel!!! 👿

Gepraat van Undiano – lyk of hy tot dusvêr breitoernooie en toonstoeiwedstryde reguleer het – Sokker is vir hom beslis te aggressief!! 😯

Alles het vir die Duitsers net té veel geword – hulle wou terug hotel toe. Vir Mamma gaan bel. Thomas Müller is 21 – Dit is die jongste duitse span wat in ‘n wêreldbeker speel sedert 1934 (gemiddelde ouderdom 24) … Hmmm 🙄 ek wonder of niemand gewonder het hoekom…

Wat ek eintlik wou sê: “Ballack, oh Ballack – wie lange muss Dein Fuss noch heilen???” 😦

Gepraat van: Môre speel Duitsland teen public enemy #1 – Ghana… by name Kevin-Prince Boateng – wat vir Ballack se enkel besering verantwoordelik is 👿

Kevin-Prince Boateng terloops is Jérôme Boateng se half-broer 🙄 en Jérôme speel vir: raai wie???


Germany

‘SCHLAND!!!!! :mrgreen:

14
Jun
10

WIN A VUVUZELA!!


 

ATTENTION  all  S O C C E R F A N S !!

WIN your VERY OWN VUVUZELA!!

 

 

?? HOW??

 

 

Write your winning caption for the cartoon above ↑ and

WIN

the very FIRST officially surgically  removed Vuvuzela!

(slightly bent) 🙄

BUT fully disinfected and sterilized!!

 

😯

 

Headline News:

Doctors around the country are advertising FREE removal of your VUVUZELA

in exchange for your ticket to one of the games!! :mrgreen:

11
Jun
10

One Goal One Heart One Soul One World


My humble contribution…

 

CLICK HERE!!My World Cup Song CLICK HERE!!

One Goal One Heart One Soul One World © :

(Lyrics by BB – Notified @ SAMRO – Copyright – 2010)


LIBERTY – BE ALL THAT YOU CAN BE   (Sotho: TOKOLOHO)

UNITY – I’M WITH YOU AND YOU’RE WITH ME  (TSHWARANO)

LET’S GO – LET’S GO – LET OUR VOICES ALL BE HEARD  (A RE YENG) 

ONE GOAL ONE HEART ONE SOUL ONE WORLD


WE’LL SING HER A SONG WITH OUR SPIRITS SOARING HIGH

WE’LL SHINE EVEN BRIGHTER THAN THE STARS IN HER SKY

WE‘LL DANCE TO THE BEATING OF HER ANCIENT DRUMS

WE’LL SHOUT: WELCOME WORLD! WELCOME!


IN THE BEGINNING WAS AFRICA

THE CRADLE OF ALL MAN

NOW FINALLY HER CHILDREN ARE BACK TOGETHER

REUNITED HAND-IN-HAND


WE’LL SING HER A SONG WITH OUR SPIRITS SOARING HIGH

WE’LL SHINE EVEN BRIGHTER THAN THE STARS IN HER SKY

WE‘LL DANCE TO THE BEATING OF HER ANCIENT DRUMS

WE’LL SHOUT: WELCOME WORLD! WELCOME!


WE’LL WAVE OUR HANDS ALL THE COLOURS OF THE WORLD

WE’LL STAND TOGETHER AND LET LOVE BE THE WORD

WE’LL CHEER IN ALL OUR TONGUES IN TRIUMPHANT JUBILATION

WE’LL BE AS ONE – ONE HUMANKIND ONE NATION


FROM THE MOMENT YOU ARRIVE

AND YOUR FEET TOUCH HER LAND

HER SUN WILL SHINE EVER SO BRIGHT

SHE IS SAYING : WELCOME CHILD, YOU’RE HOME AGAIN!!


SO WE’LL SING HER A SONG WITH OUR SPIRITS SOARING HIGH

WE’LL SHINE EVEN BRIGHTER THAN THE STARS IN HER SKY

WE ‘LL DANCE TO THE BEATING OF HER ANCIENT DRUMS

WE’LL SHOUT: WELCOME HOME EVERYONE WELCOME!!


WE’LL WAVE OUR HANDS ALL THE COLOURS OF THE WORLD

WE’LL STAND TOGETHER AND LET LOVE BE THE WORD

WE’LL CHEER HER IN OUR TONGUES IN TRIUMPHANT JUBILATION

WE’LL BE AS ONE – ONE HUMANKIND ONE NATION


LIBERTY – BE ALL THAT YOU CAN BE (Zulu: INKULULEKO) 

UNITY – I’M WITH YOU AND YOU’RE WITH ME (UBUMBANO)

LET’S GO – LET’S GO – LET OUR VOICES ALL BE HEARD (ASAMBENI)      

ONE GOAL ONE HEART ONE SOUL ONE WORLD (INJONGO YETHU)

 

LIBERTY LIBERTAD FREIHEIT

UNITY UNIDAD EINHEIT

 ‘S GEHT LOSVAMOS – LET OUR VOICES ALL BE HEARD

ONE GOAL ONE HEART ONE SOUL ONE WORLD (‘s geht los…. VAMOS!)

   

 

 

19
May
10

Veni Vidi Viva!!!


 

Picture this:

German bred chick, South African born

in betwixt her loyalties torn

suffers like all from the World Cup fever

~ with no pills available to relieve her ~

decides to take part in the office draw

which renders her speechless and drops her jaw 😯

and goes against all her inborn rationale 🙄

when out of the hat she pulls (you guessed it) : Portugal!!

 

Now, all this chick knows about that land

Is a local diner by the name of Nand…(os) :mrgreen:

Which serves sexier hotter chicken than KF… you know 😉

(that place where all the chubby chicks go) 😆

 

I’ve traded “ ‘s geht los!!” for triumphant “VAMOS!”

I’ll be watching the games… the latinos… 😳 … the scores

I’ll be learning a few new chicky cheeky words 😉

And I’ll be eating fiery peri-fic birds 👿

 

Can’t say “been there…” or “done that…

’til the t-shirt I get

and I’ll do just ’bout anything…

😕

But I WON’T GO BRUNETTE!!!

 

😆

 




March 2019
M T W T F S S
« Aug    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Archives

Blog Stats

  • 174,842 hits
Advertisements