23
Sep
08

“Bibliotheek” – Catharina de Haas


Voorlopig be ik zo verliefd op boeken

Dat ik de hemel als een grote bibliotheek zie

Met muziek op de achtergrond

En engelen om de bladzijden om te slaan

Voorlopig houd ik alleen van God

Omdat Hij die Bijbel liest schrieven…

 

Ek het hierdie juweeltjie raakgelees in die “By” bylae van Saterdag se “Beeld” – deur Lina Spies. As jy wil kan jy die Artikel  HIER  gaan lees… Ek wou slegs die gedig met julle deel – alhoewel Lina se artikel dalk vir sommige van julle vaguely sal herinner aan hierdie (op?)ROERende inskrywing van een van ons spesiale blog-maatjies 😉


10 Responses to ““Bibliotheek” – Catharina de Haas”


  1. September 23, 2008 at 1:14 pm

    Het Helge al vir jou gese^ jy’s ‘pushy’?! 😉

    Mooi gedig (dink ek, hoop ek verstaan dit reg). Wens ek kan dieselfde van die artikel se^.

  2. 3 BB
    September 23, 2008 at 1:25 pm

    Jip Roertjie – hy sê elke liewe dag mooi goedjies vir my :mrgreen:

  3. September 24, 2008 at 10:28 am

    Mooi gedig Biebs, Is jy DAN pushy??? 😆 Lekker om weer by jou te lees..

  4. 5 waterstroom
    September 24, 2008 at 10:47 am

    dankie bb wel vir hierdie….

    ek het ook my seevoël eiertjie gelê by

    http://waterstroom.wordpress.com/tag/angus-bochan/

    lovz
    annora

  5. September 25, 2008 at 12:07 pm

    Ek is nie ‘n LS fan nie, maar die gedig en die pic is nogal special. Dit lyk of ek myself daar sal kan toesluit vir ‘n naweek…

  6. September 25, 2008 at 12:19 pm

    Mooi, BBtjie.

    Jy het my vandag so hard aarde toe gepluk, ek ly nog effe aan bomskok! 😉 Maar dankie daarvoor, dit was nodig.

  7. September 26, 2008 at 5:39 am

    Boeke, boeke, boeke…sielskos!

  8. January 25, 2009 at 10:18 pm

    Geachte lezers in Zuid Afrika,

    Het doet me goed om dit gedicht op deze wijze terug te zien. En het is meer dan zoet om Lina Spies haar herinneringen zo te mogen lezen.

    Catharina de Haas, filosoof en auteur te Amsterdam Holland


Leave a comment


September 2008
M T W T F S S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Archives

Blog Stats

  • 186,393 hits