18
Dec
08

Giving… 4


Hier dan nou die laaste hempies ( my kop-goggas het sopas almal saam Helge bedank en is Noordpool toe)…

Vir plat-oppie-aarde beautiful Boendoe:  

boends

Vir ons nutcracker Demoerin:

demoerin

Vir dié Gentleman van alle gentlemen Ding:

ding

Vir rotsvaste White Knight:

knight

Vir die oulikste Koeksuster:

koeks

Vir honest-to-goodness Riaan:

riaan

En laaste (nee, ek jok, daar wag nog één vir iemand baie spesiaal… 😉

Vir laat ons nie vergeet “Ja-ons-mis-jou!” Platterfuss:

plattstetjie

Daarsy!! Ho-ho-ho!! Wear them with pride, julle Allermooistes!!

xx

Vir my EMM (Enigste Mooiste Meisiekind) : 😉

mo1

😳 :mrgreen:


21 Responses to “Giving… 4”


  1. 1 Jo-Ann Schou
    December 18, 2008 at 10:23 pm

    Briljant – ek dink Demoerin moet daai een beslis laat druk en dra!

  2. December 19, 2008 at 7:06 am

    Ek comment nie , ek is net n lurker !! xx

  3. December 19, 2008 at 7:22 am

    Ek is mal oor my demoerin!

  4. December 19, 2008 at 8:07 am

    Ek het gesien giving 1, 2 en 3 kom en gaan…en SO gehoop vir ‘n hempie! 😉 Dankie, BB, dit is verseker nie ‘n OG nie! Ek vrek daaroor!!!!!

  5. 6 Jaco
    December 19, 2008 at 8:11 am

    Neem jy al bestellings?

  6. 7 BB
    December 19, 2008 at 8:23 am

    Hahaha Narciepit!!! Vir jou sal ek ‘n ander een moet maak (*tsk* @ backyard 😕 )

  7. December 19, 2008 at 8:37 am

    Hierdie pressies van jou is bitter special, BB! Ek gaan so waar as vet iemand soek wat myne vir my kan print, want dis een wat ek met trots gaan dra! Dankie ook vir al die kop-goggas wat jy in die proses verloor het! Sommer ‘n 1000 drukkies vir jou! ♥♥♥

  8. 9 monique
    December 19, 2008 at 8:45 am

    Nou wa myne??

  9. 10 BB
    December 19, 2008 at 8:58 am

    AMPER bl!k-emmer ek van my rocker af!!!! Sorry my Puppeline!!! Hmmm – in my defence: ek het darem gesê dis vir my favorite bloggers (is mos regverdigbaar nê Riaan?? – het ek darem ‘n case hier??) – MAAR ek maak soooo graag ‘n uitsondering vir jou, dié wonderlikste dogter wat enige ma ever ooit kan hê… so hou jou asem op!! xx (Maar moenie vir Helge sê nie, want hy gaan vir hom wip!! – hy wag al ‘forever’… 😀 )

  10. December 19, 2008 at 10:13 am

    …ek moes net gou weer kom kyk… 😳

  11. December 19, 2008 at 10:24 am

    ♪♫♪♫ BB sit op ‘n rocker, BB sit op ‘n rocker,
    lees ‘n vragie van haar dogter,
    Skrik haar amper blind,
    Nou moet die kop-goggas weer dink…♪♫♪♫

    Jy is so SWEEEEET BB! Thanks for being you!!

  12. 13 BB
    December 19, 2008 at 10:38 am

    Daarsy my baby – “sepsiaal” vir jou!! 😀 (sy’t altyd die cuteste way met woorde gehad… as ek make-up (spreek: “My-kap”) in die oggend aangesit het en sy kyk toe en dan wil-wil die handjie die eye-shadow of ‘n lipstiffie vat… en ek sê : “Neeeeee!!” seg sy met so ‘n vraagteken plooi oppie voorkoppie : “JOU-kap???”

    Ag fanx Pikkie!! x 😳

  13. December 19, 2008 at 11:32 am

    😆 @ jou-kap!!! Sal dit beslis as toekomstige verwysing gebruik want Popsie is ook deesdae aan’t smere… en ek bedoel smere, sy lyk gereeld soos ‘n rooihuid in oorlogsgewaad!!!

  14. 15 Sammi
    December 19, 2008 at 12:08 pm

    >>>En ek sit ook en wag na 1,2,3, en nou 4 – SOOOO gehoop ook vir ene? (Ons is dan ou “slakke” :wink:)
    MAAR wraggies BB hierdie hemde is uiters spesiaal – well done!!

  15. December 19, 2008 at 1:18 pm

    Kierts! Biepers!!!! JY WEET darem maar hoe om ‘n ouding se hart soos ‘n jong hings s’n te laat klop, manman! Ding is in vervoering. Baie, baie, baie dankie. Biepers, kan ouding maar stuitig wees, vir ‘n oomblik, ja? ghieghie… iewers is daar ‘n lady wat eintlik een oggend mos dan met hierdie hemp van Ding op die stoep sal verskyn 😉 hehe… Ding wens …
    Dankie, Bieps, dis regtig ‘n groot kompliment en Ding dra hom nou elke dag die hele blogwêreld vol sommer!
    (((((BB)))))

  16. December 19, 2008 at 1:19 pm

    Dagse BB

    😳 Daai is baie spesiaal. Ek bedank jou opreg.

    Elke een wat jy gemaak het is uniek en wonderlik vir die een wat jy dit gee.

    Dankie vir myne.:wink:

    Groete

  17. December 19, 2008 at 3:33 pm

    😆 @ die hempie vir EMM!

    Ek moes net gou, vinnig, WEER kom kyk! 😉

  18. December 19, 2008 at 3:40 pm

    BB

    Baie dankie. Ek dra my T-hemp met trots. Dankie vir jou spesiale moeite daarmee. Ek geniet dit altyd om hier te kom lees.

  19. December 20, 2008 at 8:21 am

    Hahaha, daai moer is cool!
    Weer eens skitterende hempies!

  20. December 24, 2008 at 7:12 am

    Hou baie van die Lawyers Rock hemp – uitstekend!


Leave a comment


December 2008
M T W T F S S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Archives

Blog Stats

  • 186,396 hits