01
Apr
09

April Fool


april11

april2

Gedagtig aan my vorige post: “Legally Blonde” – as ek daai epos van Kobus vandag gekry het, sou ek gesweer het dis April Fool’s en vir hom ‘n lekker ‘tong-ini-kies kry-vir-jou Men-really-ARE-from-Mars’ antwoord geskryf het… Oh dankie, dankie tog ek het nie!!! 😳

AS ek tog maar net gmail gehad het….

april4

…dan’t ek hom oortuig ek’t laaaaaaaaankal daai mail reply :mrgreen:

 

Hier’s nog ‘n paar April Fool’s Funnies:

 (Terloops: het enigiemand vanoggend Wackhead van Highveld se oproep aan ‘Tristan’ se mamma gehoor??? 😆 )

april5april3

 

 


7 Responses to “April Fool”


  1. April 2, 2009 at 10:57 am

    😆 En Beeps het iemand jou uitgevang????

  2. April 2, 2009 at 11:56 am

    😆 Dit is BAIE snaaks. Gelukkig is ek nie gevang nie!

  3. April 2, 2009 at 11:59 am

    😆 Ek wil ook blonde hare hê, dan het ek ten minste ‘n verskoning vir my eie onnoselheid… ((((BB)))) Bollie gebeur in die beste families!

  4. 5 BB
    April 2, 2009 at 12:43 pm

    Verskoning… 😉 jip, Pikkie, it’s great to be a blonde!! With low expectations it’s very easy to surprise people. :mrgreen:
    (Bollie??? 😯 – ek ISSIE die Bollie in die familie nie!! My boeta is – en hy’s brunet!!! …as ‘bollie’ should be!! 😆 )


Leave a reply to Wipneus! Cancel reply


April 2009
M T W T F S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Archives

Blog Stats

  • 186,393 hits