06
Apr
09

Humanity…


“HUMANITY” (Kindness, Warmth, Compassion)

A word sometimes more applicable to our four-legged co-inhabitants

than to those, it has been derived from…

warmth

“The question is not “Can they reason?” nor “Can they talk?” but rather, “Do they understand?”

warmth2

Animals are reliable, many full of love, true in their affections,

predictable in their actions, grateful and loyal.

…Difficult standards for people to live up to… 😦

 


10 Responses to “Humanity…”


  1. April 6, 2009 at 10:26 am

    “Difficult standards for people to live up to” I would rather say almost impossible standards for people to live up to.
    Personally, the question that arises from this statement is not whether I can ever fully achieve those standards, because I can’t, but whether I’m willing to keep trying.
    You change the world one random act of kindness at a time.

  2. April 6, 2009 at 12:57 pm

    Wat my die meeste van hierdie foto’s pla is dat die woefer siek is . . . en heel waarskynlik naby dood gaan is.

    • 3 BB
      April 6, 2009 at 1:16 pm

      Og, ( ( (Vriending) ) ) – die laaste ding wat ek wou doen is om jou sleepless nights te gee… dit het net só aan my hartsnare geruk… daai soeke na ‘n bietjie warmte en ‘n bietjie geborgenheid. En toe kry hy dit van een van die most unlikely characters (vir honde). Nee, Vriending – hy issie siek nie – hy was net vreeslik honger en koud en hy’s nou in ‘n lekker warm huisie by ‘n nice gesin en lê en poep op die voentenent van die kinders se bedjies, ok? Ok! xx

  3. April 6, 2009 at 2:55 pm

    Die kat is hier die gelyke van die barmhartige Samaritaan in die Bybel – as ons as mense maar meer male die hand uitsteek na die wat “anders” is as ons, maar ons hulp nodig het. Hoeveel beter sou die wêreld nie dan gewees het nie?

  4. April 6, 2009 at 8:08 pm

    “Animals are reliable, many full of love, true in their affections” Ja Beeps, baie moeilik vir mense om hier naby te kom 😦
    x x

  5. April 6, 2009 at 8:50 pm

    “Humanity?” Ek dink ons het oor die algemeen vergeet wat dit beteken.

    Dit laat my nou ook dink aan die foto van die brandweerman en koalabeer tydens die veldbrande in Australië. Die foto’s vertel ‘n hartroerende verhaal. So wonder ek hoekom ons baie keer so afgestomp kan staar na ‘n vrou of man wat ‘n verslete klere smeek om aalmoes by die verkeerslig.

    One random act of kindness – as ons dit maar tog net wil doen.

  6. 7 ELF
    April 6, 2009 at 10:54 pm

    Dit verklap vir my iets van ons, juis omdat dit met meer verstaan as woorde gepaardgaan. Hmm dalk met die verskil dat ek nooit hoef nader te skuif nie, want jy weet keer op keer presies wanneer om my te vind. x

  7. April 7, 2009 at 9:16 am

    Agnes hy hou nie baie vanmi merrem se kat nie. Hy gat sit op die bank, al hy hare val uit. Dan Agnes hy vacuum en hy vacuum en hy vacuum. Maar kat hy se hare sit.

  8. April 7, 2009 at 9:24 am

    ((((BB)))) (((((Hondjie en katjie)))))) ek weet nie wat om anders te sê nie, dis so sweet, sad…

  9. April 7, 2009 at 10:32 am

    Humanity is a very big word for humans to life up to. Dit is sad ja, ongelukkig baie waar.


Leave a comment


April 2009
M T W T F S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Archives

Blog Stats

  • 186,425 hits