Mein drietalige Weihnachts Rhyme…
When the sun shines wunderbar
Here in goeie ou SA
Wir bedrückt sind from the heat
En beslis nie Glühwein need
Dan weet ons, es ist soweit:
She is here, die Weihnachtszeit
Elke parking ist besetzt,
want die people fahren jetzt
All to Menlyn Retail Park
Van vroegoggend until dark
Almal kaufen wild en woes
No sweet glimlag and no Gruss
Boney M sing “Silent Night”
She is here, die Weihnachtszeit
Mama backt in the kombuis
Tussen-in haar shopping days
Papa spannt die liggiesdraad
From the Haus tot in die straat
And he pflanzt den Christmas Tree
In die tuin für all to see
Wenn he hangs the silwer balls,
Hard he from the Leiter falls
Mama smiles – he’ll be oraait
She is here, die Weihnachtszeit
When the naughty kindertjies
Suddenly leer to sê: “Please”
When the buurman mows sein Gras
Während sein sound system raas
Cliff singt “Mistletoe and wine”
And die skaapboud smells divine
In the aand the Kinderlein
Almal look te pragtig, fine
Und dann sings die familie
Schauerlich: “Oh, Chistmastree!”
Almal phone van near und weit
She is here, die Weihnachtszeit!
Elkeen in the happy house
Is packing hul geskenke aus
Mama cries ‘n frohe traan
Oor haar brandnew Teflon pan
Papa’s sakdoekies und tie
Beinahe also make him cry
Al die kinders is so glad
With what Santa’s them bescherrt
The President speaks op TV,
Überall is Harmonie
‘Til Ma to the Küche runs
Im Oond da burns the Weihnachtsgans
And so comes die Feuerwehr
Mit ‘n moerse lawaai daher,
En hul bring ‘n long hosepipe
From die brandweerwa se Leib
En die children almal skree
My Geschenke! Wee, oh wee!!!
The whole Haus is onder water
Christmas warten muss tot later
Mama mops und sussie vee
Die Garten lyk like een groot see
Keiner moant – Pa vattie k@kkie
Almal eet vanaand Kentucky!!!
At least ons Kersfees was sehr bright…
Ja, She was here, die Weihnachtszeit!
U funny!
Ek het hom getoonset ook!! Ek gaat hom vir my H3 en ons favorite Sitrus-maaikies sing Kersdag!! Issit nie nou spesianjaal nie, hm?
en dis natuurlik in daardie toonset wat hierdie toorts belangstel!! xxx
Gaan jy die hele een sing? 😯
Daar’s NOG ‘n versie of twee – maar dis biekie pisoonlik… een is van die Narcie in sy Santa suit 😉 en die Vriending wat die dronk elfies met haar piksteel dreig en die H3 wat naar raak van al die rou koekiedeeg wat hy so uit my bakke uit steel!!! 👿
Hehehehe, ek hoop nie jou Kerstyd is so dol nie!
Wunderbar! (met applous)
Ek gaan die H3 en die bure die mure uitdryf met my versameling Boney M, Helmut Lotti, en Bach Weihnachts-Oratorium cd’s!!
(Ek sal die H3 vra om die extinguisher langs die butchers’ block neer te sit… ek kook GROOT!!!) 😉
Ek glo Kersdag is die een dag in die jaar wat jy caution to the wind gooi, en over-indulge. Jy eet tot jy ongemaklik voel, en bietjie moet lê en die belt losmaak. Dan wag jy tot later en peusel weer aan nog ‘n stukkie lamsboud net om seker te maak dit was SO lekker as wat jy met middagete gedink het – en jy sluk dit af met nog ‘n stukkie trifle en waatlemoen. ENJOY!
NET kersdag???
**pst** Voor BB, we have to keep up the appearances.
U funny! 😀
😉 Hierdie is net om julle gemaklik en ontspanne genoeg te kry vir my groot preek op Oukersdag
😆 Cute, BB!